Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
Pennington, Escape From Durban
Ironwood Lodge"'n Rustige kusdorpie vir iemand wat nie lus is vir baie mense nie!"
Port Edward, Escape From Durban
12 Bronze Paradise"Port Edward is 'n baie mooi vakansieplek. So baie om te doen en alles binne ry afstand. Die strande is mooi skoon en kindervriendelik."
"Baie vuil. Ons almal was siek met 'n maagvirus. Voel ook nie of kos wat by restaurante bedien was baie vars is nie, veral vis!"
"Sal nie weer Suidkus toe gaan nie. Riool in die see, strande was toe en ons al 6 het maagvirus gekry a.g.v. die vuil water."
"Altyd 'n lekker strand met baie om te doen. Die keer het ons dit ongelukkig sleg ervaar met E.Coli uitbraak op strand wat toe was."
"Die lang wandelroete langs die see is 'n wenner. Moderne kusdorp. Winkelsentrums, see, sand, strand met pragtige natuurskoon. Veilige kusdorp."
"St. Lucia is absoluut 'n toeristeparadys met baie aktiwiteite in en om die dorp. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil geniet."
"Much quieter than Ballito, but still has a vibe. It has a beach that goes on forever it seems and there is lots to do outdoors. It's a quick drive to bigger shops if needs be."
"Uvongo is wonderlik en mooi, maar die maagvirus in die Uvongo-area het ons amper ondergekry. Gelukkig kon ons goed in die woonstel rus."
Port Edward, Escape From Durban
Miramarcove 22"Great place for a vacation, lots of amenities, close to beaches and shopping areas"