Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
"St. Lucia is so 'n pragtige dorp. Net jammer mense mors die dorp vuil. Dit word elke dag mooi skoongemaak. Dankie daarvoor."
Port Edward, Escape From Durban
Eden Wilds 88"If you going to stay in Port Edward you need to know that there is nothing to do there, it is basically an old age village. We were visiting our family in the retirement estate so we know what to expect."
"A very good holiday - a destination you will never get bored so many activities around town and the most beautiful beaches."
"Nie vir reisigers wat van 'n besige vakansie-vibe hou nie. Geen entertainment en restaurante nie. Lieflike strand."
Port Edward, Escape From Durban
C-Rus"Leisure Bay as vakansiebestemming is perfek. Nie gekommersialiseer nie, veilige parkering by verskeidenheid strande en naby genoeg aan Port Edward vir winkels."
"Mtunzini is 'n paradys. Die mense daar is vriendelik en gasvry. Die dorpie is netjies en redelik veilig. Die strand is bietjie ver en dus is dit nie die ideale vakansiebestemming vir mense wat regtig 'n seevakansie wil geniet nie."
"It is the best especially for a relaxing holiday and the beaches are well managed, clean and not overcrowded. They must just open more restaurants by the beach sidewalk."
Port Shepstone, Escape From Durban
Umzumbe Beach House"Oor die algemeen netjies en genoeg winkels om die nodige aan te vul."
"Ramsgate is 'n eersteklas-vakansiebestemming met iets vir elke smaak. Die blouvlagstrand is 'n bekende trekpleister, maar daar is ook 'n verskeidenheid van doendinge en interessante besighede om te verken. Hier kan jy maklik 'n week of twee deurbring sonder om verveeld te voel, en terselfdertyd genoeg asemskep om weer volspoed te werk."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2513"Tranquil and lush. Some really great restaurants offering excellent food & great value. Loved the beaches too!"
"Strand bietjie besig party dae, wat seker heeltemal verstaanbaar is vir Desember, maar nooit vreeslik crowded. Lekker plek om vakansies deur te bring, net jammer dis te ver van Gauteng om meermale te gaan."