Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.

Umhlanga, Escape From Durban

9 Bronze Beach

"Baie netjies in die dorp en op die strande. Te veel eetplekke om van te kies!"

Ballito, Escape From Durban

Prosperita

"Clean, safe and close to all amenities like restaurants and beaches."

Margate, Escape From Durban

Ramsgate Palms 26

"Geen slegte dinge te sê nie. Dit was 100% na ons verwagting."

Margate, Escape From Durban

Surf Bay Sands 76

"Margate is 'n mooi plek en strand, maar nie skoon en netjies nie."

St Lucia, Escape From Durban

Villa Mia 12

"Lovely town, friendly locals, beautiful attractions. St Lucia is one of a kind. "

Uvongo, Escape From Durban

Del Este 5

"The whole coastline from Shelley Beach to Ramsgate is beautiful, with good beaches, pleasant atmosphere and plenty of shopping available."

Uvongo, Escape From Durban

Uvongo Sands 6

"Six out of the 8 people in our family got sick due to the water (and we drank bottled water). We had to rush to emergency care twice in 2 days. Dr. said it was because of the dirty water."

Ballito, Escape From Durban

La Montagne

"Balito het amper heeltemal verstad. Baie besig."

Umhlanga, Escape From Durban

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40

"Alles wat jy in ’n plaaslike vakansieplek of plek weg van die huis af wil hê, kan jy by Umhlanga kry."

St Lucia, Escape From Durban

St Lucia Kingfisher Lodge

"Die krokodilplaas is in 'n baie swak toestand en die diens was uiters swak van die personeel. Dit het voorgekom asof die persone by ontvangs besoekers ignoreer."

Salt Rock, Escape From Durban

The Villa Salt Rock

"Heerlike blou strand, naby winkelsentrum vir inkopies."

Pietermaritzburg, Escape From Durban

Ascot Bush Lodge

"Ons het net oornag. Die roete met GPS het ons deur die industriële gebied geneem wat ons onveilig laat voel het, dit was ook vuil met 'n baie slegte reuk."

Umhlanga, Escape From Durban

19 Bronze Beach

"Be careful where you book!"

Port Edward, Escape From Durban

Genade Selfsorg Eenhede

"Die plek is maar vergete deur die wêreld. Ten minste is die strande nog mooi."

Glenmore Beach, Escape From Durban

Kaja vir Baja

"Die strand is baie stil en sentraal geleë, die winkel op die strand was toe wat nie ideaal was nie, dalk oor ons buiteseisoen daar was."

St Lucia, Escape From Durban

The Estuary Guest Chalets

"St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is."

Margate, Escape From Durban

Chamonix 16

"Margate-Noord strand is baie lekker."

Umhlanga, Escape From Durban

5 Bronze Beach

"Dit is vir seker ’n toeristebestemming. Alles wat mens nodig het is daar. Skoon plaveisel om op te draf in die oggende, verskeie resturante net ’n paar minute se stap op die strand weg."

Umhlanga, Escape From Durban

514 The Breakers

"Wonderlike vakansieplek."

Salt Rock, Escape From Durban

6 Gleneagles

"We enjoyed the granny pools!"

Ballito, Escape From Durban

The Manors 38

"Wish there were more activities to do."

Port Edward, Escape From Durban

Rockview Guest House

"I really enjoyed the place and I promise you that I will come back soon."

St Lucia, Escape From Durban

Gerda's Place

"Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek."

Margate, Escape From Durban

Branderkant 7

"Margate baie baie besig. Ramsgate rustig en pragtig."

Margate, Escape From Durban

Calamari 9

"Margate self nie 'n baie ideale vakansiedorp nie. Dorp is vuil. Omliggende dorp soos Ramsgate, wat baie naby geleë is, meer ideale vakansiebestemming."

Margate, Escape From Durban

Ramsgate Palms 5

"Margate too busy. Prefer Ramsgate itself."

Page
Page 62 - Showing 1831 to 1860
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers