Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
"Lovely town, we built great memories as a family. Thank you Ballito for treating us well."
"Fantastiese klein kusdorpie, maar hulle restaurante is onaangenaam en peperduur! Cornubia-winkelsentrum 8 km daarvandaan is puik met alles en nog watin terme van winkels, restaurante en wegneemetes. Ek gaan definitief weer na Mdloti. Lieflike strande geskik vir ouers en kinders, oral lekker plaspoele en swemplek."
"Margate self het te gekommersialiseerd geraak. Besig en lyk afgerem en nie meer so skoon nie. Die plekkies soos Ramsgate is egter spesiaal en nie ver van Margate af nie."
"Uvongo se strand was vreeslik vuil. Ons het as gesin bietjie verder elke dag gery en na Ramsgate of Southbroom se strande toe gegaan. Dis baie meer kindervriendelik en vir seker baie skooner!"
"Neem sorg as jy in die aand ry, baie slaggate wat nie gesien kan word nie weens straatligte wat buitewerking is."
"Margate het sy glans verloor. Sal baie eerder in een van die omliggende dorpies tuisgaan. Ons het in Margate gewoon, maar het die heeltyd gery na restaurante en besoekplekke buite Margate."
Southbroom, Escape From Durban
Breakerview Bay 32"Baie netjies en Trafalgar is ook goed geleë met goeie sekuriteit."
Port Shepstone, Escape From Durban
Poolside Guest House"Friendly people, close to all malls, beaches, etc."
Pennington, Escape From Durban
Grace on Minerva"Baie stil dorp met heerlike strande en dis wonderlik vir jou en jou honde."
"Not that keen on Margate, but Ramsgate and Uvongo are virtually right on your doorstep."