Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4114 reviews.
"Baie mense was baie siek oor die rioolprobleem in die area wat mense siek gemaak het. Ugu is pateties!"
"Die parke was baie netjies en goed onderhou. Die alledaagse dinge was maar min en moeilik om te kry. Sommige van die goed was belaglik duur en ons moes daaraan werk."
"Staproetes is baie mooi en lekker om te stap maar is nie goed gemerk nie bietjie meer bordjies en pyltjies sal help. Vir ons was dit baie verwarrend en moeilik om te volg. Die dorp word skoon en netjies gehou wat 'n pluspunt is. Personeel by die besighede is vriendelik. Sal beslis weer die omgewing besoek. Vir natuur en voëlkykers is dit n baie lekker plek om te wees."
Port Edward, Escape From Durban
Port Edward Holiday Resort"Heelwat dinge om te doen rondom Port Edward. Mac Banana, Beaver Creek Koffieplaas, Oribi Gorge, Red Desert, ens. "
"Beautiful. Lovely. Cape Vidal is wonderful. Just note that deep sea fishing does not allow bottom catching, which leads to a zero catch with the provider. Trawling for 6 hours with no catch does not work for me. Fishing from the rocks just great! Beach just great!"
"Everyone in the town is so friendly. There is an amazing coffee shop called Fomo and a stunning restaurant called The Clay Oven, best calamari ever. As said before, amazing, stunning nature and great mountain bike tracks!"
"Pragtige dorpie my 3de keer hier geniet elke kuier hier, hier kan mens nog rondloop in aande voel veilig hier als is naby genoeg om te loop net dat strand n ry ver is sal St Lucia enige tyd aanbeveel vir vakansie. "
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"Richardsbaai se strande is nie baie skoon nie."
"Would be great if there was a public pool or if the hotels allowed you to swim there."