Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4114 resensies.
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
The Bayview Hotel"Beautiful place, but the municipality needs to work on the state of the roads and repair potholes."
"Cape Vidal is asemrowend. Het so baie diere gesien. Renosters, olifante, baie mak kudu's ens. Cape Vidal se strand is 'n baie lekker swemstrand, kan snorkel ook daar."
"Good restaurants, beaches are nice, loads of shops - this time of year weather was warm and sunny."
"Dit het pragtige strande, maar die paaie is vol slaggate. Alles lyk maar baie verwaarloos."
"Met slegs een toegangsroete na St Lucia is St Lucia baie veilig en as bewaringsgebied 'n moet om te besoek. Ry ook gerus een dag Cape Vidal toe, dis teerpad tot daar."
"Bly weg van Margate se hoofstrand. Die area is baie verwaarloos en lyk glad nie meer veilig nie. Kyk eerder na Ramsgate of meer noord."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate"Soos amper alle dorpies op die Suidkus is die agteruitgang baie opmerklik. Dis darem nog een van die skoner plekke wat ek gesien het!"
"Lekker veilige swemgebied. Strand, rotse, looppaadjies en restaurante. Alles wat 'n mens verwag van 'n vakansie by die see."
"Ken hom al vir jare. Alles het duur geword. Net jammer die meermonding is nog toe. Visvangs is swak"
"Clean friendly neighbourhood. Lots of lovely places to visit and things to do in and around the South Coast."
"Pragtige dorp en pragtige strande. Beslis die moeite werd om te sien en te beleef."