Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2506"Southbroom is a lovely suburb and has several lovely and quaint restaurants and coffee shops."
"Pragtige strande, pragtige ligging en omgewing - werklik 'n heerlike plek om vakansie te gaan hou."
"Lucien Beach (Margate North) was heerlik, onderste gedeelte van Margate strand voel mens nie altyd veilig vroeg soggens nie. Baie bedelaars en dronk persone wat lastig is. Later deur die dag raak dit egter beter. Wimpy Margate se diens is fantasties."
"Die see en strand is nog netjies en skoon (Manaba/Uvongo) se kant. Die restaurante is ook fantasties."
"Safe and very welcoming place. People are friendly and it is close to the shops and entertainment areas. Amazing place."
"Margate het bietjie agteruit gegaan vandat ek 3 jaar terug daar was, maar dit was maar seker die pandemie wat baie plekke laat to maak het, maar oor die algemeen nie sleg nie."
"Sondae raak die strand 'n rasserige gemors met hordes mense en geen parkering. Teen Sondag aand is die strand met rommel bestrooi wat hartseer is. Ons is Maandag oggend weg so kan net hoop al die plastiek is skoon gemaak. Deur die week wonderlik rustig."
Port Edward, Escape From Durban
Yena-lo 470"It's a very lovely, warm and peaceful place to go if you want to relax and enjoy nature, the beach and shopping centers."
"A very relaxed and intimate place even if it is for a family, business or romantic vacation."
"Umhlanga is n plek vir mense wat van besig hou. Dis 'n baie populêre sosiale omgewing met al die restaurante en strande."