Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 3953 reviews.
"Any place on the KZN South Coast from Shelly Beach to Ramsgate is a great travel destination, boasting a fantastic beach with amenities for all age groups. Tons of activities. Will definitely keep guests coming year after year. A visit to the KZN South Coast is a definite must."
Pennington, Escape From Durban
Grace on Minerva"Pennington is regtig 'n juweel en in 'n ander klas as enige ander dorp in daai area. Pragtige, boomryke strate, baie rustig, oulike winkels. Daar is ook 'n pragtige wandelroete in die woonarea in 'n digbeboste valleitjie. Die Basset Brewery en Doghouse Cafe vir my 'n gunsteling - ingerig vir troeteldiere, hulle het selfs "bier" vir honde! Die golfbane daar blykbaar ook baie besonders, maar ek kon ongelukkig nie daar in met my hond."
"Ons was daar buiteseisoen, dus geen oorvol strande nie. Skoon strand. Heerlik! Baie plekke om te besoek. Pragtige natuurskoon."
"Het veilig gevoel om te gaan stap met al die mense wat ook van vroegoggend af stap."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Fountains Self-Catering B&B"Ons het vir die eerste keer die Midlands Meander gedoen. Baie geniet en baie gesien. Die plek het 'n natuurskoon soos selde anders in SA. Die Canopy Tour was die hoogtepunt."
"Dis jammer om te sien soveel plekke is toe a.g.v lockdown. Margate is baie skoon en met die dat ons nog in vlak 2 is, is daar geen mens in sig saans na 8 nie. Wat 'n verskil, Margate lyk stukke beter as 2 jaar terug."
South Coast, Escape From Durban
San Lameer Villa 2502"Ons gaan al baie jare na die Suidkus en het hierdie besoek meer as gewoonlik geniet, aangesien ons op 'n paar geleenthede walvisse gesien het."
"Swak restaurante, maar die winkelkompleks in die area, Gernobia sentrum is 'n paar kilometer daarvandaan op die N1 na Durban en pragtig met lieflike eetplekke. Ballito en Umhlanga is lekker naby. "
South Coast, Escape From Durban
Pennington Retreat"Ek is mal oor die Suidkus, gee vakansie 'n ander betekenis. Strande skoon en stil."
South Coast, Escape From Durban
Genade Selfsorg Eenhede"Port Edward is tops as jy wil wegbreek van besige plekke en mense. Let wel, ons was buite seisoen hier. "
"The main beach (some driving distance away) was unfortunately not very pleasant. There were alcohol bottles everywhere along with related shady characters. My 4-year-old daughter contracted Impetigo from the tidal pool and had to spend a night in the hospital. Oom At did warn us about all of this. The beach at the house is perfect, we were the only ones there and it was very clean and safe. The fishing was great!"
"Siyaba casino is close by - not for the gambling as such, but for the restaurants."
Willard's Beach, Escape From Durban
La Montagne"The beach felt safe and was clean. Hawkers at the steps to the beach did not harass holiday makers. I took a bit of cash to the beach as someone comes around to sell ice cream etc. "
"Umhlanga is altyd pragtig. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Ons besoek was nie vir rus of shopping of reis nie, dit was vir ’n familie-byeenkoms. So ons het basies net daar geslaap. "
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Beach Wood Cottages"Lovely beach with lots to do for the kids. Both a tidal pool and kiddies pool. Also lovely grass to sit on if you don't like beach sand under your feet... loved it!!"
"Ballito is a lovely tourist destination and everything is so close by. Most lovely beaches. "
"Pragtige plek! Die diens by restaurante (Clay Oven - hul pizzas is besonders, Fat Cat en die Golf Club - hulle chips en 8 massiewe prawns is heerlik!) was puik. Palm Grove Forest met die rooiknyper-krappe en Raffia Palms moet besoek word, dis uniek. Die strand is groot en oop en lok 'n mens uit om net verder en verder te stap."
Willard's Beach, Escape From Durban
205 Les Mouettes"For the first time ever, I was disappointed to see that there was quite a bit of litter on the beaches. Very sad as the beaches are so beautiful. "
"Ballito has always been my favourite holiday location, so much as I have been looking to buy an apartment there now."