Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5270 resensies.

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Kostes van die betaling per persoon saam met betaling om deur Dinokeng baie hoog veral as jy baie persone is, teenoor Kruger Wildtuin."

Montana, Ontsnap Uit Johannesburg

Batter Boys Boutique Hotel

"Vir die stadsmens definitief 'n baie lekker omgewing om winkels te besoek en baie lekker eetplekke ook."

Brooklyn, Ontsnap Uit Johannesburg

Brooklyn Guesthouses

"Doen so voort in lekker Afrikaans!"

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Tussen-I-Bome Guest Farm

"Aangesien Dinokeng baie kampterreine het, is dit 'n wonderlike bestemming."

Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg

Modern Retro Apartments

"Dit lyk nie te sleg nie, alles is naby en beskikbaar. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

FAK Udolpho Rivierplaas

"Parys is 'n oulike plekkie met so baie om te sien en alle winkels."

Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Bauhenia Potchefstroom

"Potchefstroom was like discovering a hidden gem of generous and genuine people doing extraordinary things - from intentional and random acts of kindness to excellent academic work. We loved our stay."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Suidwester Gastehuis

"Elke keer meer en meer verras oor wat die dorp aanbied. Lieflike gemeenskap."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Opstal Gasteplaas

"Jy moet Potch met 'n rede besoek en nie net hoop daar is iets om te sien of doen nie. "

Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg

Moments Away Guest House

"Bethal and surrounding areas was a big surprise to us. Everything was clean and seemed as if it is well maintained. Beautiful area."

Lynnwood Glen, Ontsnap Uit Johannesburg

Stay @ Maine

"Baie sentraal geleë, was naby alles. "

Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg

ADO Guesthouse

"Vir besigheid of oorslaap op pad Mosambiek toe! "

Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg

The Kingdom Resort

"Is naby die Kingdom Resort. Groot verskeidenheid wild en voëllewe. Genoeg uitkykpunte om bene te rek. Hoogtepunt was toe 'n trop buffels kom water drink het."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Cars must drive slower and be on look out for animals roaming around. To many trucks and busses driving very reckless."

Orkney, Ontsnap Uit Johannesburg

Goue Myl Orkney Vaal

"Dis naby aan waar ons bly so dit was ideaal vir 'n naweekwegbreek."

Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg

Queensrest

"Sentrale area in Pretoria. "

Wingate Park, Ontsnap Uit Johannesburg

LeoZet Self Catering Flat

"Naby geleë aan die plekke waar mens graag sou wou wees."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Die nuwe eenhede wat gebou word, lyk wonderlik."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Elephant Waterhole

"Dinokeng het baie potensiaal, maar die diere is baie skaars. Ons het nie een lid van die Groot 5 waargeneem in die drie dae wat ons daar was nie en baie gedeeltes is afgeperk waar ons toe nou ook hoor meeste van die diere is, maar ons mag nie daar ry nie. Vir die R310 wat ons betaal het sou ek bietjie meer wild wou sien want selfs die bokke was skaars. Die paaie is baie deurmekaar en die kaart baie onakkuraat wat verdwaal maklik maak. Dit is wel baie skoon en al die bokke en zebras wat ons gesien het lyk in 'n goeie gesonde toestand. "

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Graceland Guesthouse

"Die ideale plek waar jy kan asemhaal en weer die reset-knoppie druk. "

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rusties Lodge

"'n Lekker dorp. Sal weer kom."

Mooinooi, Ontsnap Uit Johannesburg

Gracepoint Guesthouse

"It's central and close to all tourist attractions."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Elephant Waterhole

"Baie dankie, dit was heerlik."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Alhoewel hulle die Groot 5 adverteer, was daar niks in sig nie. Ook geen van die ander gaste waarmee ons gepraat het, het enige van die Groot 5 gesien nie."

Blad
Blad 102 - Wys 3031 tot 3060

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang