Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Roamers Rest"Nie geweet al die eetplekke is toe op 'n Maandag! Maar ek is baie in my skik oor die Spur in Parys! Was skoon en netjies met goeie diens! "
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Kosmos is ver van die winkels en restaurante."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Hartbeespoort is baie mooi en die plekke wat naby geleë is, is lekker om by te kuier."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Great stay and area for tourism. Away from the traffic around the dam and close to all adventure and leisure activities "
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Tranquil Haven"Lovely place. Many hidden treasures if you take the time to find them."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Baie lekker area met baie dinge om te doen."
Reitz, Escape From Johannesburg
The Lillies Guesthouse"Rustige Vrystaatse dorpie. Goed om jou siel te kom vind."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Baie potensiaal maar inligting is nog ontoereikend."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Magalies Park"Die ligging is perfek en daar is nog soveel ekstra om te doen om die dam self."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Amber Moon"Good for water sports and visits to nearby Cradle of Humankind and their caves. Pilanesberg Game Reserve is also near."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Housemartin Guest House"Baie rustige omgewing en naby al die dokters."
Brooklyn, Escape From Johannesburg
Osborne House"Woongebied is veilig en naby aantreklikhede. Veral naby die universiteit."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kudu's Rus Game Lodge"Roete deur die dorp 'n nagmerrie. GPS-aanwysings nie baie goed nie. GPS-roete neem jou deur die myne met slegte paaie."
Lukasrand, Escape From Johannesburg
La Vida Luka - Luxury Guesthouse" Naby Groenkloof kampus van UP."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Min wild om te sien, maar baie mooi en rustige omgewing."
Secunda, Escape From Johannesburg
Sunset View Lodge"Lovely clean, neat town, very unexpected! We did the Kosmos 3-in-1 race."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Ek besef die Groot 5 is skaars, maar dis so gerieflik dat dit 'n gereelde bestemming van ons word."
Heilbron, Escape From Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"There’s a lion farm in the area which was nice."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Bietjie bedrywig veral vir die ouer garde."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thala Thala"Baie gerieflik en naby Pretoria. Geniet die Dinokeng area baie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Murasie Guest Farm"Wonderlike Vrystaatse stad, met 'n klein dorpie gevoel. Heerlik naby aan Golden Gate, baie geskiedenis."