Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.

Aerorand, Escape From Johannesburg

Aero Lodge

"Gaan bly gerus by Aero Lodge vir 'n dag of langer."

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

Nullarbor Cottages

"Dit is 'n baie eklektiese, rustige plek met 'n interressante karakter."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Rooibank

"Ons het die bos en die wilde diere baie geniet, ons het die hele reservaat platgery en dit was wonderlik. Die kaart is moeilik om te verstaan, maar het meer sin begin maak soos wat ons die plek leer ken het. Toiletgeriewe is skraps. Dit is 'n heerlike bestemming, na aan Pretoria en ons sal beslis weer daar besoek aflê."

Parys, Escape From Johannesburg

Otters' Haunt

"Sal beslis weer in Parys kom kuier!"

Rustenburg Town, Escape From Johannesburg

Ons Dorpshuis

"Love it! Sun City is really one by."

Parys, Escape From Johannesburg

Roamers Rest

"Baie om te sien kuns gewys, maar paaie het baie slaggate. Ook baie vullis wat al langs die rivier rondlê."

Heilbron, Escape From Johannesburg

Francolin Creek

"Dit is nie te ver uit Johannesburg."

Parys, Escape From Johannesburg

À la Maison Boutique Guesthouse

"Yes, please keep the unspoiled old world aspect to this town Don't make it another Dullstroom or Pilgrims Rest. The people here are so accommodating and friendly. More importantly not greedy!"

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Dis lekker naby geleë, dit het ons net 'n uur geneem van Johannesburg na ons bestemming. Al is dit net 'n paar kilometer noord van Pretoria, het dit 'n regte Bosveld gevoel. Dis 'n baie aangename vakansie oord."

Schoemansville, Escape From Johannesburg

The Art Guesthouse

"Ons was redelik sentraal geleë om die draai van lekker restaurante en die dam met pragtige sonsondergange. Ons het wel in die dag deur gery Sun City toe. Maar Schoemansville het vriendelike mense en mooi areas."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Magalies Park

"Baie plekkies het maar oor die jare agteruit gegaan, maar darem is daar ook heelwat nuwe plekkies wat oop gemaak het, so ons geniet dit steeds om uit te ry daarheen."

Deneysville, Escape From Johannesburg

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"Interessante plekke om te besoek. Mense baie behulpsaam. Paaie in ‘n slegte toestand."

Waterkloof Ridge, Escape From Johannesburg

L'Abri

"Die krag was af vanaf Vrydag tot Sondag, dus kan daarna gekyk word!"

Brits, Escape From Johannesburg

Dassie Paleis

"Winkels is 'n entjie om na toe te ry, maar dit was nie 'n probleem om te ry nie."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Ons wou graag die dorpie bietjie gaan verken voor ons verder reis, maar teen 08:30 was die meeste plekke nog toe."

Schoemansville, Escape From Johannesburg

Damview Holiday Accommodation

"Very quiet area, municipality has to just fix the potholes on the roads."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

The Highland Inn

"Heelwat besienswaardighede in en om Bethlehem."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Daar is baie eetplekke en piekniek spots wat jy kan doen. Jy kan ook self ritte doen en diere kyk."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Altyd 'n plesier om Parys te besoek, maar die strate gaan alweer agteruit, te veel slaggate!"

Parys, Escape From Johannesburg

Roamers Rest

"Strate is baie donker, buite ons beheer."

Parys, Escape From Johannesburg

Roamers Rest

"Nie geweet al die eetplekke is toe op 'n Maandag! Maar ek is baie in my skik oor die Spur in Parys! Was skoon en netjies met goeie diens! "

Kosmos, Escape From Johannesburg

Galagos Lodge Guest House

"Kosmos is ver van die winkels en restaurante."

Page
Page 135 - Showing 4021 to 4050

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers