Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"The internet gives the town a wonderful arty vibe but it's actually a bit of a disappointment though."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"Die omgewing is pragtig en kan gerus as oorslaapbestemming gebruik word. Die dorp is maar effens."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Daar is soveel om te doen en te besoek. Ons gaan definitief weer Parys besoek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Goed ontwikkelde gebied met baie attraksies."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"I would have preferred to have mosquito repellent as added to the cabin. Other than that, the place is a hidden nugget."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Fa'Trez Guest House and Spa"Dis 'n stil en rustige woonbuurt naby alle geriewe."
Brits, Escape From Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Great area to visit if you are looking for quiet."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Lovely little village with everything you need. Friendly people and beautiful scenery."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Private Apartments"Naby alles. Sentraal en naby die hoofweg."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Private Apartments"Goed geleë vir sportliefhebbers wat rugby en krieket in Pretoria, Centurion en Johannesburg wil bywoon."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Oulike plek. Naby aan die dam. Stil. Paaie in die area is bietjie sleg, heelwat slaggate."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Koru Guest House"Wapadrand het 'n ideale ligging. Die area is rustig en veilig en baie sentraal geleë. Daar is winkelsentrums en restaurante en vermaak baie naby as 'n mens moeg raak van die rustigheid wat Wapadrand bied. "
Temba, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"It's my home town - will be able to organise a party at short distance. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thala Thala"Fantasies om die groot 5 so naby die stad te kan beleef. Ons het die olifante so geniet en dit was 'n absolute belewenis om dit so naby te kon belewe en Dinokeng is absoluut 'n moet vir elke besoeker aangesien daar so baie wild is om te sien."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Dit was ons eerste besoek aan Dinokeng. Alle paaie is grondpad neem dit in ag."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Rustenburg Inn"So many things to do in town, we had a great stay and activities to do. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Het verwag om 'n bietjie meer diere op die self-bestuurroete te sien."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Ons het 3 van die groot 5 gesien tydens ons 3 dae se ry in die Park. Ons was selfs gelukkig genoeg om die leeus by 'n vangs te sien vreet. Dinokeng sal ons Johannesburgers definitief weer sien. "
Brits, Escape From Johannesburg
Dassie Paleis"As jy bereid is om 'n bietjie meer per nag te betaal (R1000 - R1500) kan mens baie lekker in Brits kuier."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Private Apartments"Die paaie in die omgewing was van so 'n swak gehalte dat ek nie my lisensiegeld elke jaar sal betaal nie en nog minder E-Tolls."