Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.

Koster, Escape From Johannesburg

Over Tuin Guesthouse

"Die dorp in totaal is in 'n toestand."

Deneysville, Escape From Johannesburg

Brentwood Lodge

"A bit laid back area that needs some upgrading to accommodate the expectations of the tourists."

Parys, Escape From Johannesburg

À la Maison Boutique Guesthouse

"Baie om te sien en te doen. En koop!"

Parys, Escape From Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"I love the place and people are very friendly."

Sinoville, Escape From Johannesburg

Mi Casa Selfsorg

"Sinoville is naby geleë and the hoofweg en winkelsentrum. Vir besigheid reistog is dit ideal."

Parys, Escape From Johannesburg

Devondale Guesthouse & Spa

"Eks mal oor Parys. Die hele dorp is pragtig met al die kuns en outhede winkels. Dis definitief 'n moet!"

Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg

Goedgedacht Gastekamers

"Ek voel die area is veilig vir besoekers en naby aan die Mall en ander plekke. "

Dinokeng, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Ek verstaan daar moet 'n geldjie betaal word om in die reservaat te ry, maar as jy in Dinokeng oorbly kan afslag gegee word aangesien mens reeds betaal het vir verblyf. As dagbesoeker dink ek die prys is billik. Oor die algemeen is die reservaat baie groot en ons het baie diere gesien."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Beka Idube

"Daar is ongelooflike mooi plekke om te gaan skoene uitskop."

Parys, Escape From Johannesburg

Mistique Waters

"Dis 'n heerlike plek om te besoek."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Nyani Lodge

"Juweel wat nog nie deur Gauteng se massas ontgin word nie."

Wilkoppies, Escape From Johannesburg

Ukarimu Guest House

"Rustige area net buite die dorp."

Parys, Escape From Johannesburg

Schilbach House

"Parys is teleurstellend. Die geboue is oor die algemeen vervalle. Die winkeltjies is duur met min verskeidenheid. Die paaie is vervuil met slaggate. Daar is baie eetplekke om van te kies maar hulle was omtrent almal toe op die Maandagaand. Die dame by die Inligtingsentrum was baie hulpvaardig. Tydens ons verblyf was daar 'n groot haelstorm en baie reën so ons kon nie by die rivier uitkom nie."

Die Wilgers, Escape From Johannesburg

Willow Cottage

"Die Wilgers is 'n uitstekende keuse wat baie naby die hospitaal is. Naby die winkels, as jy iets moet koop. Lekker! "

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Amber Moon

"Gerieflik naby aan Gauteng vir 'n vinnige naweek wegbreek. Goeie restaurante. Kuns galerye is deesdae minder maar dit wat daar is, is van goeie gehalte. "

Orkney, Escape From Johannesburg

28A Goue Myl

"As jy graag jou man of kinders wil bederf, as hulle van bootry en visvang van die boot af hou, is dit die plek."

Parys, Escape From Johannesburg

Rambling Rapids

"The town is very dirty and the municipality should really invest in repairing the potholes. Overall the town looks "tired" and the only area that is still vibrant is the main street with the art and antique shops."

Villiers, Escape From Johannesburg

Naguiltjie Guesthouse

"Uitstekende plattelandse dorpie, baie skoon, lekker kos en goeie verblyf. Mense moet nie hierdie dorp mis ry as hulle op N3 is nie!"

Standerton, Escape From Johannesburg

Terrace Lofts

"The roads and robots need urgent attention. I lived there previously for 8 years and it was a beautiful town."

Witbank, Escape From Johannesburg

Kalahari Guest House

"Nice town and shops, but the roads are terrible!"

Wapadrand, Escape From Johannesburg

Koru Guest House

"Die hart van alle inkopie liefhebber en by al die nuwe in plekke in Pretoria!"

Vyfhoek, Escape From Johannesburg

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"Dis sekerlik nie almal se smaak nie nie, maar die landelike omgewing is ideaal vir almal wat dit geniet en ook bietjie van die besige stadsgewoel en geraas wil wegkom. Dis verseker bemarkbaar as toeristebestemming."

Page
Page 141 - Showing 4201 to 4230

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers