Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5260 resensies.

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Grand Chateau

"Die natuurskoon van die omgewing word onder bemark en baie kuieremense sien net die hoofstraat met sy groot verskeidenheid winkels raak, sonder om gebruik te maak van die avontuur/natuur geleenthede van die omgewing."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Hunters Pride 39

"Dinokeng is 'n uitmuntende plek. Ons gaan graag soontoe."

Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg

Bloekomsrus

"Senekal bly maar na aan my hart."

Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg

Koru Guest House

"Pragtige natuurskoon en baie rustige atmosfeer."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Bietjie Bosveld Lodge

"Pragtige dorp en ek kan nie wag om dit weer te besoek nie. "

Die Wilgers, Ontsnap Uit Johannesburg

485 on Teresa

"Ek dink dit is fantasties, want jy voel baie veiliger en hulle was net so vriendelik en behulpsaam."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Bietjie Bosveld Lodge

"Baie mooi en interessante plekke wat ontdek en geniet kan word. Aardklop is 'n fees wat definitief 'n besoek werd is."

Donkerhoek, Ontsnap Uit Johannesburg

B&B Bydieboschies

"Donkerhoek is 'n mooi plek, baie dierelewe en plase. Dis ook baie gerieflik dat so 'n plek so naby aan die stad is."

Temba, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Het die potensiaal om een van die grootste wildreservate in die land te word mits dit goed bestuur word."

Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg

Koru Guest House

"Pragtige omgewing. Naby aan die plekkies wat ons wou besoek."

Stilfontein, Ontsnap Uit Johannesburg

Residensie Guest House

"Rustige, skoon plattelandse atmosfeer."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"Parys is a nice place to visit and explore."

Phokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

N4 Guest Lodge

"There are not much activities around."

Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg

Queensrest

"Die diens was goed en personeel was vriendelik! Dis baie sentraal geleë! "

Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg

Glen Marion Guest House

"Heerlike stil omgewing met al die nodige winkels naby."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Baie besienswaardighede en winkels vir alle behoeftes."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Mens hoef nie ure te ry om die Kruger Wildtuin te besoek nie. Ek beveel Dinokeng ten sterkte aan vir enige iemand wat wil wegbreek en net weer die natuur te kan waardeer."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Koedoesrus Boskamp

"Die personeel by die hekke en Camp Discovery was ongelooflik vriendelik en behulpsaam."

Broederstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Benlize Lodge

"Baie om te doen in en om Hartebeespoortdam."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Ontbyt by Hoi Poloi was uit die boeke!"

Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg

Terrace Lofts

"Road works needed inside town. "

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Hunters Pride 39

"Baie mooi plek, en lekker naby, ek is net nie seker oor die sekuriteit naby die hek nie, maar ons was ver in en het ook die leeus as wagte. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"Baie meer as wat ek verwag het. Sou graag langer daar wou spandeer om die omgewing beter te leer ken."

Blad
Blad 144 - Wys 4291 tot 4320

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang