Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Die personeel by die hekke en Camp Discovery was ongelooflik vriendelik en behulpsaam."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Baie mooi plek, en lekker naby, ek is net nie seker oor die sekuriteit naby die hek nie, maar ons was ver in en het ook die leeus as wagte. "
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Baie meer as wat ek verwag het. Sou graag langer daar wou spandeer om die omgewing beter te leer ken."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Brentwood Lodge"Natuurskoon, klein dorpie, maar alles is daar, en nog meer. Goed vir 'n biker stopover en die mense wat graag die Vaaldam wil besoek. Goeie biltong!"
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Morokolo Safari Lodge Self-catering"Closest to Joburg and Pretoria big five reserve. Can be very busy though on national holidays or in high season."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Lesego Guest House"Visit the Hartebeespoort Dam. However, in October you can't go to the lake as the gates are closed. "
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Ideale area vir Aardklop, sporttoernooie of besoek aan die universiteit. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenzicht"Mooi dorp en naby Sun City geleë vir ons wat elke jaar gaan en oornag plek soek vooraf is dit perfek geleë."
Brits, Escape From Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Paaie in baie slegte toestand, baie tuine en huise in die omgewing was baie verwaarloos. Nie baie om te doen nie. "
Queenswood, Escape From Johannesburg
1202 on Cowgill Guest Room"Kon gaan draf in die omgewing en het baie veilig gevoel."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Straat aanwysing is nie aangebring op alle paaie nie, dit bemoeilik om vinnig by adres uit te kom."
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Parys se winkeltjies was altyd uniek, maar dit raak nou afgewater elke winkel het dieselfde produkte, eetplekke is ook nie op standaard en diens nog minder."
Brits, Escape From Johannesburg
Dassie Paleis"Die Hartebeespoortdam-omgewing maak dit lekker. Brits het genoeg inkopiesentrums en alles is nabygeleë."
Mooivallei Park, Escape From Johannesburg
Mooivallei Villa"Dit is regtig 'n rustige buurt, baie veilig en mooi. Mense is vriendelik en help graag waar hulle kan. "
Buffelspoort, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"As jy hou van bitter baie mense met skaars 'n oop plekkie in die swembad om te staan en kinders wat "bom" langs jou sonder om aangepraat te word deur hulle ouers en mense wat oor en weer harde tennisballe in die swembad vir mekaar gooi oor ver afstande en nie worry dat hulle ander mense raakgooi nie, gaan gerus. Indien nie, bly weg, hopeloos te besige oord."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Steynshoop Valley Lodge"Daar is baie deftige eetplekke en lodges, maar nie regtig veel meer as dit nie. Black Horse brewery is 'n pragtige plek om by te gaan eet."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Bellevue Cottage"Rustenburg se dorpsarea is besig met nuwe ontwikkelinge en buslane. Dit het navigasie moeilik in die drop gemaak. Meeste plekke van belang is maar langs die snelweg."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Absoluut mal oor die asemrowende natuurskoon!"
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Ons Dorpshuis"Road constructions have been going on for long now... They need to finish up."
Hatfield, Escape From Johannesburg
The Village in Hatfield"Sal graag wynglase in die kamer wil hê. Die vertrek is gedurende die aand nog lig, weet nie of dit dalk te veel buiteligte is wat nie afgeskakel is nie, miskien kan 'n gordyn by die deur dalk help."