Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5260 resensies.

Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg

Queensrest

"Gerieflik naby die hoofpad en 'n inkopiesentrum."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Ngiri Safaris

"Dinokeng is perfek vir 'n naweekwegbreek. Naby en baie maklik om te bereik. "

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Beka Idube

"Dit is lekker naby vir ons om vir 'n naweek weg te gaan."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

À la Maison Boutique Guesthouse

"Parys is besig om stof te skop in die oë van 'n paar ou gevestigde "bestemmingsdorpies". Mooi Parys hou dit hoog."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Oulikste winkels en vriendelike mense. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Grand Chateau

"Pragtige klein dorpie. Breë straat is vol klein eetplekkies, en kunswinkeltjies."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

La Motte Gastehuis

"Ideale ligging naby Clarens en Golden Gate NP."

Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg

Strydom Stop and Stay

"Die omgewing het net baie slegte slaggate."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

"Baie om te doen en te sien in die omgewing."

Belmont, Ontsnap Uit Johannesburg

The Nest

"Kyk uit vir die eenrigtingstrate in Bethlehem."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

À la Maison Boutique Guesthouse

"Baie mooi dorp, baie dinge om te doen. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Hulle kan gerus hulle paaie regmaak."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Ons het nie groot wild gesien nie, so ek dink daar is te min. 'n Mens ry ook nogal baie onder kragkabels, iets wat ek voor die tyd sou wou weet. "

Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg

The Lodge Bethal

"Ons was net in-en-uit die dorp, nie daar deurgery sodat ek 'n opinie kan gee nie. Heidelberg is baie mooi met al die ou huise en geboue."

Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg

Highlander Trout Lodge

"Naby Harties sonder om in die verkeer te wees. Toegang na beide kante van die damwal. naby lekker plekkies soos French Toast-koffiewinkel en De Vette Mossel-restaurant. "

Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg

BassFeather Country Lodge

"Oulike plekkie, maar kort 'n Mall."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Was heerlik om self rond te ry en wild te gaan kyk en ons sal weer gaan! Goeie waarde vir geld! Het baie wild gesien, behalwe olifante, maar hopelik volgende keer. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Doringbos Lodge

"Baie oulike dorpie. Baie besig met aktiwiteite oor naweke. Die avontuurlustige sal iets daar kry om te doen."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Naby stede. Goeie eetplekke. Vir 'n dag uit is dit ideaal."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Cullinan Diamond Lodge

"Bietjie aan die stil kant, verwarring met paaie agv gebrek aan aanwysings."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Cullinan Diamond Lodge

"Was baie droog agv van watertekort en droogte. Cullinan is 'n pragtige ou myndorp. "

Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Woodland Gardens

"Nice and quick break out of the city within an hours drive. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"Daar is heelwat te doen in Parys self. Ons het by O's gaan aandete eet en ek kan dit enige tyd met geruste hart aanbeveel. Die kos en diens was uit die boonste rakke. Ons het The Dell Cheetah Centre ook besoek en was dit ook `n baie aangename en interessante ondervinding. Sal dit ook aanbeveel. The Dog and Fig Pub and Grill was ook `n goeie ondervinding en sal ons weer daar besoek aflê."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Dell

"Parys word ongelukkig bemark vir die oorsese mark. Die plekkies is baie duur."

Blad
Blad 153 - Wys 4561 tot 4590

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang