Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5260 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Soos enige studentedorp, baie lewendig en opvallendend skoon."
Silver Lakes, Ontsnap Uit Johannesburg
The Links Corporate Guest House"Silver Lakes is baie veilig, rustig en skoon. Ek sal weer gaan kuier verseker!"
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Bellstone Bed & Breakfast"Besoek gerus Blos Cafe vir 'n oornagopsie en heerlike kos en atmosfeer! 10 uit 10 vir hulle."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Cottage - Venus Street"Die meeste winkeltjies is glad nie rolstoeltoeganklik nie, so dit maak dit baie moeilik om alles te sien wat daar is. Die dorpie self is baie rustig en skoon met vriendelike mense en diens waar ons was. Sal weer gaan besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Dit is jammer dat die pragtige Vaalrivier in die dorp nie meer toeganklik is nie. Hangbrug en omgewing is verwaarloos en daar is nie piekniekares nie. Oulike winkels en eetplekke."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Potholes kan reggemaak word!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Mooi, maar paaie gaan baie agteruit en die dam is vol hiasinte."
Protea Park, Ontsnap Uit Johannesburg
@ Home Guest House"Very quit place to stay and to live in it."
Wingate Park, Ontsnap Uit Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Dit is baie sentraal geleë en 'n rustige woonbuurt."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Die meeste restaurante is toe op 'n Maandagaand."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Ons het Maandag en Dinsdagaand tydens die Nampo-week in Parys oorgebly. Ons was baie teleurgesteld dat al die restaurante gesluit was, en ons moes maar met Spur tevrede wees. Ek verstaan dat Parys oor naweke baie besig is, maar ek voel in hierdie spesifieke week van Nampo kan 'n uitsondering gemaak word. Vriende van ons wat ook in Parys oorgebly het, het dit ook so ervaar."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Pragtige dorpie, maar die paaie is sleg en kan sien dit word nie in stand gehou nie. Paaie benodig beslis baie aandag."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ons het baie lekker gekuier in die 'n nat en koue Parys. Ons het Sondagoggend 'n heerlike familie-ontbyt vir Moedersdag by N"Style restaurant gehad."
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Cosy Cottage"Dit is 'n baie mooi woongebied met die beste inkopiesentrums naby. "
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunbird Garden Cottage"Besoek die omgewing jy sal nie spyt wees nie."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Lieflike bestemming om die Groot 5 te sien. Ons het net-net die olifante gemis. Ons was net by hek uit Sondag toe Wilma 'n SMS stuur om te sê waar olifante gewaar is... well better luck next time!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Potch is 'n lieflike en Afrikaanse plek! "
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Pragtig en baie aktiwiteite in Hartbeespoortdam om te doen."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Lekker naby en kan oor 'n gewone naweek ook besoek word."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Jasmyn-boeremark 'n moet vir enige besoeker aan Haartbeesportdam."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"We really enjoyed most of Parys. A few logistic problems. The potholes are a really huge problem. We also found that whilst most of the small businesses in the area are doing their best to improve their building/shop etc. it would appear the Municipal parts are very run down. This is quite a shame, as parts of "Main" road in between really nice shops etc. are really run down, with rubbish strewn all over, overgrown weeds and grass. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys is en omgewing is baie rustig en mooi. Definitief die moeite werd om te besoek."