Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5280 resensies.
Brooklyn, Ontsnap Uit Johannesburg
Osborne House"Ons sal nie Brooklyn as 'n toerisme-attraksie reken nie, maar Brooklyn Mall 'n heerlike winkelsentrum met heerlike eetplekke."
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Cosy Cottage"Die area is baie naby aan Menlyn Mall en die nuwe kasino."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Parys is pragtig. Ek gaan terug wees so gou as moontlik."
Mogwase Unit 4, Ontsnap Uit Johannesburg
Sharodin Bed and Breakfast"Nie veel vir toeriste om in Mogwase te doen, maar naby Sun City en Pilanesberg."
Rayton, Ontsnap Uit Johannesburg
Pearl Guest House"Ok if you need to stay over for a wedding or function. "
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Baie mooi area en ideaal vir buitemuurse aktiwiteite soos staptoere, fiets and ander bos-aktiwiteite."
Silver Lakes, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa Flora"Puik "golf estate" met baie goeie sekuriteit en 'n pragtige gholfbaan en klubhuis. Die atmosfeer is kosbaar en rustig. "
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Grey Manor Guesthouse"Heerlike restaurante met goeie waarde vir geld."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"Road constructions from Olympia Stadium were a nightmare. "
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Oulike dorp. Mooi huise. Herinner aan my kinderdae toe die Rivieroord mar nog 'n klein plekkie was. Dit is net so jammer dat soveel besighede van toentertyd nie meer bestaan nie. Sal graag 'n huis in Villiers wil koop vir aftrede."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Black Horse brewery is 'n moet. Pragtig. Kos is heerlik!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"Baie jare geneem om daar besoek af te lê en was beslis nie teleurgesteld nie."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Brentwood Lodge"Vir die hengelaar is Deneysville baie sentraal. Dam- en rivierhengel is moontlikhede."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Keep it up, Dinokeng Nature Reserve is wonderful."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bauhenia Potchefstroom"Dit is waarlik 'n ongelooflike dorpie."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesego Guest House"There are a lot of sight seeings to visit and they are close by, e.g. the zoo, boat cruising, the cable way, French Toast which they call Little Paris, and many more."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"As jy nog nooit in die Wildtuin was nie, gaan kuier in Dinokeng. Dis regtig elke sent werd."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Vir die wat nog nooit in Parys was nie, jul kan gerus "Die Plek" by O's restaurant besoek vir die mooiste sonsondergang en die lekkerste pizza's. O ja, en drink gerus 'n "Gingerberry" by die Plum Tree Vintage restaurant."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Tranquil Haven"Genoeg toeriste-aantreklikhede in die omtrek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"Hartebeespoort is a very nice place, but definitely not Paradise Village."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"As`n oud Potch-skolier (Volkie), was ek aangenaam verras met Potch."