Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

"Hekpoort is pragtig en daar is vele besienswaardighede soos die Wieg van die Mensdom, African Hills en Blackhorse in die omgewing."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Vita Olistica

"Potchefstroom was baie lekker atmosfeer, so lekker om in die aande nog na plekke toe te kon loop en veilig te voel in die winkels en restaurante, het geensins bedreig gevoel, maar welkom en gemaklik."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Green Willows Guest House

"Daar is heelwat staproetes om te doen in die omgewing."

Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg

The Homestead Guesthouse

"Paaie baie gevaarlik en vol slaggate."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Lethula

"Die Kevin Richardson Wildlife Sanctuary is 'n moet sien. Leer van leeus en die hartseer realiteit van "cub petting and can hunting". Kevin doen wonderlike werk en dis die moeite werd om sy organisasie te ondersteun."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Vulture Creek

"Not really a breakaway from the city if you're going on weekends. Can get quite busy. But overall there are a few must-dos and must-sees"

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Beesdam Guesthouse

"Dit het wel onlangs baie gereën, maar iewers sal die munisipaliteit iets aan die paaie se toestand moet doen. Dis in haaglike toestand en gevaarlik vir bestuurders wat nie die area ken nie."

Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg

Bloekomsrus

"Baie verwaarloos, strate is vol gate. Nie meer die dorp wat ek van kinderdae af onthou nie."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Thala Thala Villa

"Baie om te bied, swak telefoonkontak maak organisering 'n bietjie moeilik, maar moeite word beloon."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

The Gallery Lounge

"Studentedorp en daarom verwag mens dat dit bedrywig sal wees maar omdat dit my Alma mater is, het ek geniet om weer daar rond te ry."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Honey Lodge

"Die padkaart kan beter gemerk word."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Vredelus

"Friendly town, rapid deterioration due to poor service delivery."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Koedoesrus Boskamp

"Hulle doen uitstaande werk om ons wilde diere te beskerm."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Wit Hangmat

"Great spot. The dirt road is rough in patches due to the heavy rains but it is an amazing spot so close to Pretoria."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

3023 Kingfisher

"Parys is 'n lieflike dorp. Dis wel hartseer dat dit ook maar bietjie skade gely het weens swak dienslewering. Ons krag was nogal baie af en die water is bv. totaal onbruikbaar. Maar die mense is almal vriendelik en wonderlik. Die winkels en restuarante is regtig oulik."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Dinonyane Bush Lodge

"Dit is skoon, netjies en elke sent werd."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Dit is 'n asemrowende uitstappie so naby aan Johannesburg en Pretoria. Die wildlewe is fantasties."

Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg

Anchor Guesthouse

"Secunda is nou nie iewers waar ek wil vakansie hou nie."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Kudu Bush Camp

"Very nice place. I have been there 4 or 5 times in the last 6 months."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

River Rock Lodge

"Pragtige, skoon, mooi dorp."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Interessante winkeltjies en restaurante."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Franz

"Parys is een van my gunstelingeplekke wat ek oor en oor besoek. Die beskikbaarheid van lopende water is wel die enigste krisis by sommige restaurante. Parys het toeriste nodig!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Casa Cara Resort

"Baie oulike dorpie, hulle het wel oor die naweek gesukkel met hulle krag, maar ons weet dis buite hulle beheer."

Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg

Frankfort Self-catering

"Die pragtige NG-kerk in die dorp is 'n besliste "moet sien". Ongelooflike mooi binnekant. Die koffiewinkeltjie Plaasjapie is ook 'n besoek werd."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang