Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
@ Barnard 6"Potchefstroom is besig om agteruit te gaan. Die straatligte werk nie en daar is 'n algemene gevoel van armoede - baie bedelaars op straat. Daar is wel baie oulike restaurante en ek is seker die gemeenskap probeer hard om die probleme aan te spreek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Groot verskeidenheid wild. Goeie plan om eers 'n georganiseerde wildrit te doen. Wim was 'n uistekende opsie. Piekniekplekke is goed ontwikkel en word baie mooi onderhou. Voorreg om so in natuur te kan wees."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Escape From Johannesburg
De Adelaar Landgoed"Min nabygeleë winkels in area."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Potch is 'n dorpie wat vra dat jy nog 'n bietjie langer te bly."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Dit is so 'n oulike plekkie, as iemand vanaf die NoordKaap het ons nie besef dat daar so baie nice plekkies is en dinge om te doen nie. 'n Week was te kort!"
Cullinan, Escape From Johannesburg
Serene Luxury Retreat"Er is weinig te doen in Cullinan. Geen vakantieplek."
Standerton, Escape From Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Lovely town, I wouldn't recommend anyone to go with a 2x4 as the roads are bad."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Definitief die moeite werd om te besoek vir mense wat in Pretoria/Johannesburg woon en uit die stad wil wegbreek en nie ver wil ry nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"Close to home and good short game viewing opportunities. Not much luck with any larger animals, but good viewing and nice picnic areas to break trips for your children. Veldjie around kiosk a firm favourite."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Atelier Isabella"The dam is ruined and not attractive anymore."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Migdâsh Guesthouse"The place is beautiful and offers a wide variety of activities. Child friendly and offers a quiet time away from the city centre."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Cannot comment too much about Rustenburg - remained at the resort for the entire stay."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Was net by die oord., maar altyd 'n plesier om daar te wees. Rustige area waar die oord geleë is."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Van die paaie het bietjie aandag nodig. Ek weet dit is 'n wildreservaat en daarom die sandpaaie, maar van die paaie is in so swak toestand dat mense al nuwe paaie op rante van die hoofpaaie maak."
Venterskroon, Escape From Johannesburg
Knopberg"Die natuur is baie mooi. Dit is rustig en stil. Het die Zipline baie geniet! Dis gerieflik naby aan Parys."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Marose Cottage"I wouldn't really want to stay in the town, but the farm areas in the Magaliesberg mountains are very pleasant."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Water's Edge Shabbat Guest House"Pragtige dorpie met vriendelike inwoners!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Delmarei Privaat Boskamp"Dis 'n vreeslike mooi natuurkamp waar mens self roetes kan gaan deur ry in die reservaat"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Ons as atlete nodig meer B&B in die area veral met die Om Die Dam wedloop en ook bekostigbaar vir atlete wat van vêr reis. Anders 100%."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Cayail Bush Lodge"Die roete aanduidings vir self wildritte nie altyd akuraat."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer die paaie is daar ook maar vol gate. Die Oos-Vrystaat is baie mooi."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Mooi plattelands. Afridome was ons bestemming, maar nie vir vakansiehou nie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Dié paaie is in 'n bedroewige toestand."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Naby vir 'n vinnige wegbreek van Johannesburg en Pretoria."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"Ons het weer vir die langnaweek bespreek, saam met die kinders en kleinkinders!"