Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Hou van die opsie om of te "self drive" of gebruik te maak van "game drives" binne Dinokeng en die groot verskeidenheid wild te sien."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"Baie plekke is nog nie gerat vir "loadshedding" nie. Het orals in lang rye moes staan by restaurante wat wel voorsiening gemaak het vir "loadshedding" Maar verder is die dorp pragtig met die akkerbome en universiteit se sportfasiliteite by die hokkie was baie goed."
Parys, Escape From Johannesburg
Paradise on the Vaal"Parys het regtig 'n water probleem. Dit het beslis aandag nodig."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"What a stunning place! So peaceful."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Lieflike rivier, oulike winkeltjies, goeie restaurante."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Baie netjies en skoon, geen motors wat jaag. Ons het heelwat wild gesien."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Flutterby Guesthouse"Potchefstroom is 'n nodige oorblyplek, want een van ons kinders studeer daar."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Elephant Waterhole"Was baie lekker en mooi. Lekker gerus."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Jabula Bush Camp"Die Mongena sunset boat cruise is 'n moet! Ongelooflik!"
Secunda, Escape From Johannesburg
Kuiersaam Gastehuis"Ons was daar vir my seun se sport, gerieflike dorp daarvoor en oulike skole. Maar ek sal nie daar gaan vakansie hou nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Cayail Bush Lodge"Die wildritte is great, en ons het baie diere gesien. Maar dis moeiliker om iets te sien as jy op jou eie ry. Die bewaringsfooie, permitte en wildritte kan alles optel tot baie ekstra geld, veral as jy ’n groep mense is."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"Oor die algemeen was ons ervaring baie plesierig. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Waterfall Guesthouse"Sekere dele in Rustenburg is pragtig, terwyl verval in ander duidelik is."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
If Not Why Not Guesthouse"Potch is 'n studentedorp en baie aangename mense."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Die dorpie is baie klein en as jy nie plekker of iemand daar ken nie is dit maar net 'n gewone studentedorpie, vir oorbly-aande op 'n ver pad is dit geskik."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Adriaan's place"Ek besoek Bethlehem slegs vir werk. Die twee ster is alleenlik omdat die mense vriendelik is, die dorp self, asook die paaie, lyk vreeslik droewig."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
YS Bos Hys"Baie oulik, my Hollandse maatjies het dit verskriklik geniet!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Lesego Guest House"We had to take our money back and found a very beautiful accommodation and clean and the service was so excellent."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Oak Potch"It was so lovely to stay in Potch. I would recommend it."
Parys, Escape From Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Parys is charming and wonderful for a weekend getaway for city dwellers."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"There is very little entertainment for kids in the area."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Geskikte plek om Aardklop aan te bied."