Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Regarding self-drive maps should be more accessible. The layout and means of access to self-drive routes from Siyaya and activities within the Reserve should be readily available. (Especially for first-time visitors who don't know how things operate)."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"I would just suggest that the "self drive route " signs be updated. We were caught a few times along roads that my car couldn't maneuver through."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Baie lekker vir al die kuierplekkies en antiques, maar was verras met hoeveel oulike winkels toegemaak het."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"The place has lot of entertainments especially to those who use booze. It needs road maintenance and cleanness."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Winkels maak net baie vroeg in die week toe, maar dit was nogtans aangenaam."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Wild was skaars maar die omgewing pragtig. Verkies die 'self-drive' opsie en kon rustig die plek verken. Ontvangs deur Susan en Robert was onberispelik en baie professioneel. Sal weer oorweeg in die toekoms. Kan baie sterk aanbeveel."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
The Green Olive Guesthouse"Slegte paaie soos enige ander plek in ons land, maar die dorp se ligging is pragtig en goeie besigheidskomplekse."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Owl Spot"Dinokeng is so naby aan Pretoria - die lekkerste ding is dat mens is binne 40 minute weer by die huis."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Nonnashoek Country B&B"So mooi dorp en so baie om te sien en te verken. Almal vriendelik en hulpvaardig."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Die bewaringsfooie is buitensporig. Die grondpad na die Wilderness Way-hek is in 'n toestand. Die sinkplate verniel alles wat daar oorry. Die bewaringsfooie is veronderstel om te gaan vir die onderhoud van die reserve en die paaie. Maar soos dit vir my lyk is dit soos Sanral-tolhekke en die geld verdwyn in die sakke van die top brass. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Ons het te laat daar aangekom en het nie veel van die dorp geniet nie. Paaie kort maar aandag in daardie streek van Noordwes. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Het baie uitgebrei die laaste jaar. Redelik skoon. Lekker eetplekke."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Die Wit Hangmat"The gravel road not suitable for small cars but regular grading will be fine."
Reitz, Escape From Johannesburg
Verheugd Gastehuis"Baie dankie. Ons sal definitief weer wil gaan, sommer langer daar vertoef oor die prentjiemooi van alles!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Het nie baie diere gesien nie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
The Loft Guest Lodge"Pragtige dorpie, maar die strate is in 'n haaglike toestand. Soveel slaggate!"
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Shelley's Guest House"Baie oulike dorp, paaie is net vol slaggate."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenburg Guest House"Have been staying over on business in Rustenburg for many years."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Goedgedacht Gastekamers"Die paaie is in 'n treurige toestand - slaggate, geen behoorlike straatname op die pale, ens. Die munisipaliteit kan gerus meer doen om die dorp se strate op te knap en die straatname almal te vervang en aan te dui! Dis moeilik om 'n plek te soek as die straatname nie aangedui word nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Wonderful place to be whether with family or business."