Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5270 reviews.

Parys, Escape From Johannesburg

The Dell

"Mooi dorpie met baie doendinge."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Abendruhe Lodge

"Wonderful place to be whether with family or business."

Parys, Escape From Johannesburg

Paradise on the Vaal

"Is en was nog altyd mal oor Parys!"

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Cayail Bush Lodge

"Als was vir ons gerieflik en pragtig!"

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Vredelus

"Was nie lank genoeg in Bethlehem om als te sien nie, maar dit wat ek gesien het was goed."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Roratau Tented Bush Camp

"Love the sounds of the lions in the very early hours, they are so well looked after, the area is clean, animals are healthy and so clean."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Ons het die game drive vreeslik geniet."

Cullinan, Escape From Johannesburg

117 on Oak

"Dankie aan die eienaars wat die ekstra myl stap vir hulle gaste."

Parys, Escape From Johannesburg

River View

"Very friendly people all over town."

Parys, Escape From Johannesburg

Parys Golf and Country Estate 2951

"It's close to the N1 and it was easy to find the place."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Palms Lodge

"Kroonstad se paaie in 'n swak kondisie. "

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Dream Stop Guest Rooms

"Die baie slaggate maak dit baie moeilik om daar te ry. Vrydagaand in die reën met straatligte wat nie gewerk het nie was alles behalwe aangenaam."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

La Bastide

"Love the location and remoteness."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Wagondrift Game Lodge & Spa

"Dinokeng bly een van die beste, nabygelëe plekke om wild in hulle natuurlike habitat te sien. Ons sal beslis weer 'n draai maak!"

Brits, Escape From Johannesburg

Grasdak Guesthouse

"Ons het uitgery Harties toe vir die dag."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Die Opstal Gastekamers

"Swak dorp met swak paaie, vuil, onversorg."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Die Opstal Gastekamers

"Het nooit geweet daar is so baie geskiedenis in die dorp nie. Sal gou weer daar 'n draai wil maak om al die besienswaardighede te besoek. Geniet die Afrikaans wat die hele dorp gebruik, selfs die kelners en vulstasie-operateurs."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"Melkstal in Rustenburg is great; baie lekker kos en vriendelike personeel."

Parys, Escape From Johannesburg

Green Door Cottage - Venus Street

"Baie lekker om 'n dag daar te spandeer."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"Eens 'n pragtige dorp het verval en kan oral gesien word Die paaie is ook in 'n haglike toestand."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Honey Lodge

"Ontsteld oor 'n volunteering ranger wat op ons geskree het omdat ons nie op 'n self-drive roete was nie. Hy was baie ongeskik en het met geen respek met ons gepraat nie. Daar was wel klomp ander karre ook op die pad, daar was geen bord dat ons nie daar mag in nie. Daar was slegs 'n bord wat sê dat dit wel 'n self-drive roete is."

Page
Page 54 - Showing 1591 to 1620

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers