Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"The game reserve contains all of the big 5 as well as many other animals, but because they are wild, there is no guarantee you will see any of them on your trip. Some area of the park have very dense bush and can make game spotting difficult, but there are wonderful bird hides and picnic spots where you can relax and take some time to take in the surroundings."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Dis heerlik om in die winkeltjies rond te dwaal. O's restaurant is 'n absolute moet: die kos is onverbeterlik, die diens flink, die personeel gasvry en dit is reg langs die rivier wat dit 'n spesiale bekoring gee. Lekker Bistro was ook 'n baie lekker restaurant en Angelo's Pizza maak beslis die grootste en lekkerste pizza's in die land!"
Parys, Escape From Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"Probeer gerus Lekker Bistro vir heerlike kos en 'n lieflike atmosfeer. En besoek gerus Pine's Emporium vir 'n magdom interessanthede, oudhede, fudge en nog meer."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Hulle kan meer moeite doen met die dorp en die water kort aandag."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"A shadow of its former self. A bit run down really."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Such a lovely reserve so close to the city for a little weekend away."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Fish Eagle Log Cabin"Potch has some lovely restaurants and is a vibey town."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Het nie baie tyd in Fouriesburg spandeer nie, maar hulle slaghuis is fantasties."
Secunda, Escape From Johannesburg
Riverside Country Estate 13C"Nice town with everything you need in one place."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Dit was ons eerste keer daar en sal beslis weer gaan."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Het meer verwag om klein winkeltjies te kry, toe is daar net baie China shops."
Vaal Marina, Escape From Johannesburg
Sunset Cove Sensation"Maak seker jy vat alles saam wat jy nodig het. Die plaaslike 2 winkelkies (Spaza) bied net die nodigste. Die slaghuis het geen verskeidenheid of voorraad. Miskien is als beter in seisoen? Ons het verkies om nie plaaslike geadverteerde restaurante te besoek nie omrede dit 'n absolute spook-omgewing is buite seisoen. Geen ander aktiwiteite soos visvang of bootritte aangedurf. Ek verkies Vaal na Potch kant met rivierfrontbestemmings ens. Vaaloewer bo!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Owl Spot"Dinokeng is tans nog 'n redelik ongerepte bestemming. Dit sal jammer wees indien die reservaat meer kommersieel ontwikkel word, of in 'n pendelwoonarea omskep word. Diere en die mens bestaan in gesonde harmonie saam in die reservaat."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Klinkies"Afrikaans en almal is baie vriendelik, amazing plek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"Ek gee Hartbeespoort twee op hierdie kommentaar, aangesien die dam se skoonheid nie na wense is nie. As die dam skoon was soos in die verlede sou dit vyfster gewees het. Hierdie gaan ook al aan vir 'n paar jaar sonder sukses om dit skoon te maak."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kumkani Country Lodge"Sou langer wou bly en die keer op vakansie en nie ander verpligtinge sodat ek meer van die plek kan geniet."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"Very well-kept and managed. Always a pleasure to come here. Absolute value for money."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Pecan Grove Bed and Breakfast"We travelled there for a rugby tournament. Derelict town, run down, few restaurants that close early. The people are still welcoming and friendly. They go out of their way for the guests that pass through."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Besoek gerus Arlington Brewery, die ontbyt is spot goedkoop (R45)!"
Middelburg, Escape From Johannesburg
Pride Rock Accommodation"Onveilig in dorpsgebied en nie veel om te doen in Middelburg nie."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Pecan Grove Bed and Breakfast"Kostelike, plattelandse dorpie wat 'n oorvloed rustigheid bied. Verskeie besienswaardighede, maar daarvoor moet jy tyd inruim."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Isilwane Bush Camp"Lekker naweekwegopsie naby Johannesburg."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"There were a couple of things to do like the Cheese Farm, The Strawberry Farm, there is a spa, and hiking. If you want boat rides, then you have to drive into Haarties."