Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5270 reviews.
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Bauhenia Potchefstroom"Die sentrale deel van Potchefstroom is baie verwaarloos."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"It was a nice break, we did come across a pair of lions on the main road the one morning."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Owl Spot"Die area is duidelik nog nie ten volle ontwikkel nie, maar het lieflike moontlikhede. Indringerplante lyk asof dit 'n probleem mag wees. Self drive word bemoeilik deurdat die kaart ongelukkig nie die ander plaaslike paaie ook aandui nie. Die kaart vir self drive is ook op plekke onakkuraat en nie heeltemal op datum met paaie wat verander is nie. Pragtige wild en voëls! Die huidige voëlskuiling het nie veel opgelewer nie, maar meer voëlskuilings kan dalk later opgerig word? Uitstekende konsep, fantastiese plek! "
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Ons was daar ná baie reën, dus was die rivier skoon en vol en alles pragtig groen."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Sal vir enige iemand aanbeveel vir 'n rustige wegbreeknaweek."
Cashan, Escape From Johannesburg
Meraki Upmarket Guest House"The environment is so clean and there's no noise. It's a great place."
Parys, Escape From Johannesburg
Parys Golf and Country Estate 2951"Die middedorp met die klompie eetplekke en winkeltjies is oulik en verstaanbaar 'n goeie toeriste-attraksie. Net jammer om te sien dat Mimosa Park absoluut ten gronde gegaan het en dat gedeeltes van die dorpie baie armsalig lyk. Wat ook nie goed is nie is die klomp groot vragmotors wat deur die hoofstraat ry wat die rus verstoor. "
Del Judor, Escape From Johannesburg
Bokmakierie Gastehuis Emalahleni"Oorgeslaap omdat ons 'n troue in Witbank gehad het. Mooi en veilige area."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Hill Manor"Really just a student town to be honest. We came to do business, so cant really say we did any touristy stuff. "
Parys, Escape From Johannesburg
Pluvio Guesthouse"Lekker plattelandse atmosfeer met verskeidenheid van winkels en restaurante. Naby aan Johannesburg en Pretoria."
Secunda, Escape From Johannesburg
Sunset View Lodge"Secunda must be one of the most beautiful venues I have visited except for the air pollution caused by the towers and chimneys from the refinery. If you look past that, it's the most beautiful place, quiet, peaceful with miles and miles of green fields."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng is 'n geskikte reservaat vir 'n naweek wegbreek. Moet nie verwag om die Groot 5 aan te tref nie en moet ook nie enige plek ry as jy nie die geskikte voertuig het nie. Die klein plaas grondpaadjies kan plek-plek jou kar beskadig. Vir wildkyk gaan eerder Pilanesberg of Kruger toe - as jy net by jou kamp wil rus is Dinokeng die regte opsie."
Brits, Escape From Johannesburg
Angel Oak Guesthouse"Die area het slegte paaie, die dorp self is seker nie sleg nie, maar die onderhoud is glad nie op standaard nie. Ek het nie van die area gehou nie."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
730 On Sher"Ons was vir mediese redes in die area en kan dus nie veel oor toerisme van die area kommentaar lewer nie. Dit lyk wel of dit baie sentraal is vir die Gautrein en ander ander toeriste-attraksies. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Katima Mountain View Lodge"Definitely taking my family next time so that they can have the experience!"
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"I loved the quaint shops and antique stores. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Magalies Park"As always, a great destination with lots to do and see."