Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hill Manor"Really just a student town to be honest. We came to do business, so cant really say we did any touristy stuff. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Pluvio Guesthouse"Lekker plattelandse atmosfeer met verskeidenheid van winkels en restaurante. Naby aan Johannesburg en Pretoria."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset View Lodge"Secunda must be one of the most beautiful venues I have visited except for the air pollution caused by the towers and chimneys from the refinery. If you look past that, it's the most beautiful place, quiet, peaceful with miles and miles of green fields."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng is 'n geskikte reservaat vir 'n naweek wegbreek. Moet nie verwag om die Groot 5 aan te tref nie en moet ook nie enige plek ry as jy nie die geskikte voertuig het nie. Die klein plaas grondpaadjies kan plek-plek jou kar beskadig. Vir wildkyk gaan eerder Pilanesberg of Kruger toe - as jy net by jou kamp wil rus is Dinokeng die regte opsie."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Angel Oak Guesthouse"Die area het slegte paaie, die dorp self is seker nie sleg nie, maar die onderhoud is glad nie op standaard nie. Ek het nie van die area gehou nie."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
730 On Sher"Ons was vir mediese redes in die area en kan dus nie veel oor toerisme van die area kommentaar lewer nie. Dit lyk wel of dit baie sentraal is vir die Gautrein en ander ander toeriste-attraksies. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Katima Mountain View Lodge"Definitely taking my family next time so that they can have the experience!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"I loved the quaint shops and antique stores. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Fantastiese plek vir 'n wegbreek. Ons het ontbyt by Upperdeck Restaurant gedoen, stalletjies daarna. Snake and Reptile Park vir die tweede keer besoek en van daar af na Chameleon Brewhouse. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Strate was baie verwaarloos, met vuilgoed wat oral rondlê."
Buffelspoort, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Ek sou daarvan gehou het as hulle ons vroeër gesê het dat die onderdak se warm water swembad toe is en nie nadat ek alles betaal het nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Jammer ons het nie geweet dat Parys naweek bestemming is nie. Deur die week is alles toe."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Kan nie terugvoer gee op verblyf aangesien ons nie daar gebly het nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Leopard Lodge"Harties bly Harties. Niks veels verander nie."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Montana Cape House"Baie rustige en veilige omgewing. Naby hospitaal en inkopiesentrum."