Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5270 resensies.

Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunbird Garden Cottage

"Sunbird is perfek geleë indien jy iemand in die hospitaal het, jy kan letterlik stap as jy sou wou."

Equestria, Ontsnap Uit Johannesburg

Villa Africa Boutique Hotel & Spa

"Was nogal intimiderend as 'n mens by die hotel uitry en mense sit die omliggende area aan die buitekant vol op soek na werk."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Lookout Safari Lodge

"Onthou om 'n selfry-permit te kry by die hek as julle beplan om die paadjies te ontdek. "

Hatfield, Ontsnap Uit Johannesburg

Liza's Cottage Guesthouse

"Hatfield is baie goed geleë met groot besighede en publieke vervoer baie naby die sentrale sakekern."

Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg

Koru Guest House

"Baie goed geleë naby eetplekke, winkelsentrums en hospitale."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

25 On Pretorius

"Het dit baie geniet en gaan gereeld daarheen."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Love it en geniet om daarna toe te gaan."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Grand Chateau

"Parys is 'n juweel. Ons gaan binnekort weer!"

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Dit was ‘n heerlike wegbreeknaweek. Ons sal beslis weer Dinokeng besoek."

Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg

CasaBac

"Voel veilig en gemaklik om te bestuur. Ek is van die platteland."

Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Adato Guest House

"Ek is van die Kaap en sal definitief weer in September vir my studies se werkswinkel, by jul kom bly."

Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Adato Guest House

"Potchefstroom is 'n pragtige plekkie, baie agteruitgegaan t.o.v skoon strate en paaie."

Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg

The Kingdom Resort

"Ons was nog nooit daar nie en was verras deur dit wat ons gesien het/gekry het en sal dus enige tyd weer daarheen terugkeer."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Sugarbush Hill Country Cottages

"Beautiful hill tops and nature at its best."

Cashan, Ontsnap Uit Johannesburg

20 on 4th

"Rustige, veilige area."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Elephant Waterhole

"Prys is nie sleg om toegang te kry nie en daar is baie wild om waar te neem."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Alles was mooi en pragtig groen na die lekker reën."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Elephant Waterhole

"Die plek ontwikkel nog, maar is glad nie sleg nie. Bietjie verwarrend vir die eerste keer besoeker aangesien dit nie heeltemal soos meeste ander parke bedryf word nie. So ver die selfbestuur wild kyk gaan, maak seker jy kry jou permit en kaart by die ingang (die kaart is wonderlik, jy gaan hom nodig hê) en betaal sommer jou natuurbewaringsfooi terselfdertyd. Die paaie is darem goed onderhou en aangedui op die kaart, jy gaan ure in die bos kan spandeer. Maar dis 'n baie lekker wegbreek as jy eers verstaan hoe dinge werk en die diere begin sien en die bos begin waardeer!"

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Ebenezer Country Lodge

"Ek kan ongelukkig nie regtig uitbrei oor Rustenburg as 'n toeristebestemming nie. Ons het basies net daar oorgeslaap vir 'n troue wat in die omgewing was. "

Donkerhoek, Ontsnap Uit Johannesburg

Pearl Guest House

"We were there for a wedding, so didn't manage to see much of the surrounding area."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Pillow Place

"'n Baie interessante dorpie met heerlike restaurante en 'n plattelandse atmosfeer."

Blad
Blad 96 - Wys 2851 tot 2880

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang