Geverifieerde Resensie

Fichardt Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fichardt Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 133 resensies.

Fichardt Park

21 @ Benade

"Dit is lekker sentraal en maklik om van daar na besienswaardighede in Bloemfontein te ry."

Fichardt Park

21 On Coetzee

"Alles wat jy nodig het op kort afstand bymekaar sonder om erge verkeer te trotseer! Awesome!"

Fichardt Park

Evening Star Guest Units

"Is 'n rustige area, lekker veilige area."

Fichardt Park

21 On Coetzee

"Fichardt Park is a great location, very nice and quiet."

Fichardt Park

21 On Coetzee

"Baie naby aan alles."

Fichardt Park

21 @ Benade

"'n Lekker gevestigde omgewing."

Fichardt Park

Orchard Guest House

"Baie sentraal, naby inkopiesentrums."

Fichardt Park

Evening Star Guest Units

"Easily assessable from the N1 and close to most amenities."

Fichardt Park

21 @ Benade

"Sal dit beslis aanbeveel!"

Fichardt Park

21 @ Benade

"Goed geleë naby snelweg."

Fichardt Park

21 @ Benade

"Baie netjiese, veilig, rustige omgewing wat maklik bereikbaar is vanaf die snelweg en naby winkels geleë is. "

Fichardt Park

21 @ Benade

"Baie skoon en netjies, maar baie koud in die winter!"

Fichardt Park

Evening Star Guest Units

"Dit is lekker naby N1 en daar is eetplekke naby!"

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang