Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Northern Free State, Free State

Gegund Gasteverblyf

"Nog ’n ware boeregemeenskap. Mense is vriendelik."

Free State

Waschbank River Lodge

"Free State need to create more utopia places for travellers to stop over. A guest house or lodge with a braai area and great views is a must if Free state will be the destination of choice for long drive stop overs."

Free State

Raptor Ridge Lodge

"So many unexplored places. Unpretentious, beautiful scenery and super friendly people. "

Bloemfontein, Free State

Aandmuzik Guesthouse

"Parke en openbare areas kort dringend aandag. "

Free State

Hillside Farm

"Oop golwende vlaktes. So tipies van die mooie Vrystaat."

Northern Free State, Free State

At Home Guesthouse

"Die dorp Ventersburg lyk baie sleg. Met die intrapslag kan mens sien daar is geen dienslewering nie. Slaggate in al die paaie, selfs die hoofstraat en gemors wat orals lê. Enigste besienswaardighede is die 2 kerke wat 'n groot geskiedenis het in Ventersburg."

Free State

Waschbank River Lodge

"Lieflike, pragtige, rustige, interessante omgewing."

Free State

Marrakech Guest House

"Dit is 'n bestemming wat baie meer krediet verdien."

Free State

DaCaPo Guesthouse

"Die Vrystaat is baie mooi, maar die pad tussen Boshof en Dealesville kort ongelukkig aandag. "

Northern Free State, Free State

Mistique Waters

"Parys hou darem net sy eie bekoring in. "

Waverley, Free State

Deane Cottage

"Ons het net daar oornag na JHB en dit was perfek as 'n oornagplek aangesien dit naby 'n winkelsentrum was waar ons kon gaan kos koop vir aandete en ook vir die pad die volgende dag. Baie mooi area, maar het ongelukkig nie lank genoeg gebly om dit te kan verken nie."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Mooi en interessant."

Bloemfontein, Free State

Sangiro Game Lodge

"Pragtig plekkie, bietjie verwaarloos."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Die berge en die dorpie is baie mooi."

Zastron, Free State

Vultures Lodge

"Zastron is in 'n baie mooi omgewing geleë en vir mense wat wil stap of bergklim is daar baie te doen. Die munisipale ontspanningsgeriewe is totaal en al daarmee heen. Die swembad bestaan lankal nie meer nie. Die munisipale woonwapark bestaan ook nie meer nie. Gelukkig is daar 'n private woonwapark van 'n redelike goeie standaard. Die dorp is onnet en die strate is in 'n haglike toestand. Dit is werklik 'n hartseer storie. "

Kroonstad, Free State

Riverstay

"Het nie genoeg tyd gehad om Kroonstad te verken nie."

Bloemfontein, Free State

Endeavour Cottage

"Skoon. Lekker rustig. "

Clarens, Free State

Rooiberg View Clarens

"Beautiful, clean and peaceful town."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Pragtige plek en omgewing. Rustig."

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"Vol kultuur en kuns. Waarde vir geld as jy lekker tuisgebak wil koop. Die diens is puik by elke restaurant/winkel en die mense is vriendelik. "

Zastron, Free State

Tienfontein B&B

"Pragtige natuurskoon."

Parys, Free State

La Belle Guesthouse Parys

"Parys is 'n lekker naweekwegbreekbestemming met baie om te doen."

Clarens, Free State

Amber Selfsorg

"Altyd lekker om Clarens te besoek."

Clarens, Free State

Talking Trees Self-Catering House

"Dit raak net te besig deesdae. "

Ladybrand, Free State

Ladybrand Heritage House

"Die dorp se paaie kort maar aandag soos baie plattelandse dorpe in ons mooi land!"

Smithfield, Free State

Jasmine Cottages

"It is conveniently situated on route from Johannesburg to East London. It has an excellent restaurant that serves the most delicious curry. "

Page
Page 142 - Showing 4231 to 4260
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers