Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Clarens, Free State

The Clarens Country House

"Eetplekke in dorp is topgehalte."

Maloti Route, South Africa, Free State

The Cottage @ Umpukane

"Dis een van daai roetes waar jy wens die pad hou aan en aan. Natuur is beeldskoon."

Fouriesburg, Free State

Emden Bass

"Ons was nie in Fouriesburg self nie. Omgewing is baie mooi!"

Clarens, Free State

Mont Rouge

"Clarens is die lekkerste wegbreekplek om na toe te gaan."

Bethulie, Free State

Lavender Rose

"'n Mooi en veilige dorp waar mense kan stap. Geskiedkundige toere kan bespreek word by Trudie Venter - dit sal goed wees om mense daarvan te laat weet. Sy is besonder kundig oor die geskiedenis van die dorp en omgewing."

Bloemfontein, Free State

Tula 159

"Ek was nog net daar omdat my kinders daar sport gedoen het of daar studeer."

Clarens, Free State

Clarens Mountain Sage Self-care

"Sien julle binnekort weer, ons kan maar net nie wegbly nie!"

Clarens, Free State

La Bri

"Clarens is 'n lieflike wegbreek, met klomp "hidden gems" orals, as jy net mooi soek."

Clarens, Free State

Rooiberg View Clarens

"Clarens is beslis prentjiemooi. Die dorpie is stil en daar is meer as genoeg eetplekke vir lekke kuiers. Golden Gate is so 20 km weg en is 'n moet om te gaan besoek."

Parys, Free State

Casa Cara Guest House

"Baie pragtige juweeldorpie met die mooiste mense!"

Clarens, Free State

La Bri

"Daar is net te veel om oor te gesels. Gaan net. Jy sal nie spyt wees nie."

Bloemfontein, Free State

Schnehage Self-catering Units

"Het die waterfront besoek en geniet."

Parys, Free State

Vaal De Grace 381

"Die dorpie brei uit met interessante winkels. Negatief: rivier ruik na riool en parkering is 'n probleem oor naweke met voetgangers wat tussen voertuie deurvleg."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg is baie klein, maar met alles wat ek glo jy kan nodig kry. Blykbaar is baie plekkies net naweke oop."

Bloemfontein, Free State

Melsetter's Guesthouse

"Ek het lank in Bloemfontein gebly en gaan 1 keer 'n maand soontoe."

Free State

Gariep Inn

"Baie waarde as provinsie oor die verlede."

Bloemfontein, Free State

Melsetter's Guesthouse

"We'll be sure to return on our next trip."

Northern Free State, Free State

À la Maison Boutique Guesthouse

"Pragtige omgewing, lekker naby Gauteng en baie om te doen."

Free State

Waschbank River Lodge

"Nie eintlik al gedink aan die Vrystaat as 'n toeristebestemming nie, maar as 'n mens hier by Waschbank kan oorbly, is dit beslis 'n opsie."

Bloemfontein, Free State

Deane Cottage

"Teleurgesteld in skoonheid en toestand van die dorp. Munisipale dienste ook nie op standaard, paaie lyk sleg."

Free State

Rietpoort Game & Guest Farm

"Steel beslis jou hart. Sal nie omgee om daar af te tree nie."

Northern Free State, Free State

Vaal De Grace 381

"Parys is 'n lieflike klein dorpie met baie karakter."

Bloemfontein, Free State

@ The Bend Selfsorg Gastehuis

"Was by Botaniese tuin wat beslis 'n belewenis was. Verskeidenheid inkopiesentrums."

Free State

Spider Pig

"Bitter koud in die winter."

Bloemfontein, Free State

Castello Guest House

"Die stad en woonbuurte kort baie aandag bietjie verwaarloos."

Free State

Gariep Inn

"Mooi vlaktes en berge."

Northern Free State, Free State

Gegund Gasteverblyf

"Pragtige deel van ons land om te besoek."

Northern Free State, Free State

Parys Golf and Country Estate 2951

"Dit was 'n eerste vir ons en was aangenaam verras."

Page
Page 141 - Showing 4201 to 4230
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers