Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"A lovely town - delicious food, interesting shops and lovely walks."
"Dis die perfekte dorp vir 'n langnaweek wegbreek. Dit bied inkopies, snuffel winkeltjies en natuurskoon."
"Behou asseblief die eenvoud en rustigheid van Clarens. Sien jou weer Clarens."
"Vir my is Kroonstad net 'n oornagplek op pad terug van besoeke aan familie en vriende aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap se kusgebiede."
"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."
"Sou graag weer Frankfort wil besoek maar die paaie laat veel te wense oor! Kort dringend aandag!"
"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."
"'n Groot verrassing! Ons sal definitief graag weer via Bethulie wil ry en meer van die dorpie wil beleef!"
"In die Vrystaat omgewing is baie museums en wildreservate wat 'n belewenis is. "
"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "