Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6645 resensies.
Laura K. - 26th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Easily accessible, however some of the roads to Clarens need to be attended to, too many potholes! The people are very friendly and helpful. There is a varied choice of restaurants to suit your palate. We have been to Clarens in both winter and summer and have enjoyed both visits.
Lisa C. - 25th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
Pragtige vintage dorpie! Maal oor dit!
Janneke S. - 25th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlik! Sal beslis weer besoek.
Gail M. - 25th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
A special destination that needs to be explored more!
Maryna V. - 25th February 2016
staying in Universitas, Vrystaat
Universitas is near the Universitas Hospital and not too far from the CBD. It is out of the hustle and bustle of CBD and gives one quiet surroundings when needed.
Retha D. - 25th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens bly een van die mooiste en lekkerste plekke in ons land om te besoek.
Lizette M. - 24th February 2016
staying in Kroonstad, Vrystaat
Ek was aangenaam verras oor die pragtige skool - Kroon Primêr. Baie netjies.
James B. - 24th February 2016
staying in Ladybrand, Vrystaat
Dorp het beslis aandag nodig. Paaie en buite-areas is vuil.
Adriaan L. - 24th February 2016
staying in Universitas, Vrystaat
Universitas omgewing is ideaal. Sentraal geleë. Vinnig in en uit die verkeer.
Chantal C. - 22nd February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Love Clarens! Hope to become a resident soon.
Amnda D. - 21st February 2016
staying in Heilbron, Vrystaat
Almal is baie vriendelik en behulpsaam.
Fouche B. - 19th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie, parkeer jou voertuig en loop van winkel tot winkel, daar is iets vir almal.
Sonja N. - 19th February 2016
staying in Bethlehem, Vrystaat
Dis een van die mooiste plekke in die hele Suid-Afrika!
Selma V. - 19th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
Pragtige dorp met heerlike eetplekkies en winkels. Die rivier en omgewing is pragtig.
Reinette O. - 19th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
My gunsteling naweekwegbreekplek!
Elmarie S. - 18th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Beslis aan te beveel - skoon, netjies en veilig!
Nic R. - 18th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi en skoon.
Gale G. - 18th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Lovely little dorpie. Excellent for a romantic getaway.
Des M. - 18th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige dorp in 'n uitmuntende omgewing. Pragtige natuurskoon.
Stephen N. - 18th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
'n Plekkie vol geskiedenis waar tyd stil staan. Vriendelike diens waarookal jy gaan. Goeie kombinasie tussen tradisionele en moderne restuarante.
Johan B. - 15th February 2016
staying in Harrismith, Vrystaat
Ons was verbaas om te sien hoe mooi die dorp is. Het in die verlede net gery om by ons bestemming uit te kom maar nou sien ons eers wat ons gemis het.
Ashley M. - 14th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is baie mooi en sal dit aanbeveel vir amal om te gaan sien.
Johan J. - 13th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Great wegbreek, dink mens kan gou gewoond raak om daar te bly.
Karien V. - 11th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
Oulike dorpie.
Leonie P. - 11th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige rustige dorpie waar jy nie genoeg tyd oor 'n naweek het om alles te sien wat die dorpie bied nie. Die stofstrate en wandelpaadjies laat jou aan 'n vergange era dink en die oorvloed van plantegroei gee 'n nuwe betekenis aan boomryk! Niks is bloot net gewoon aan die klein dorpie nie!
Hanlie J. - 11th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Redelik.
Charne' H. - 10th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n fantastiese toeristebestemming - of jy alleen, saam met jou huweliks- of lewensmaat, vriende of familie is, jy kan bepaal hoe rustig of hoe besig en aktief jou wegbreek gaan wees.
Stephen N. - 10th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Daar is nie woorde nie, mens moet die plek self beleef!
Reinet D. - 9th February 2016
staying in Flamingo Park, Vrystaat
Die bietjie wat ons gesien het, was goed. Sou meer tyd wou hê om als te verken.
Hendie G. - 8th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Lieflike dorpie wat heerlik rustig is deur die week en 'n woelige atmosfeer oor naweke. Meer winkels kan dalk deur die week oop wees?
Dries K. - 8th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is pragtig en goed geleë om omliggende areas te besoek. Die pad en natuurskoon na Fouriesburg, Ficksburg en Golden Gate is asemrowend.
Jeanne H. - 5th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
'n Perfekte plek vir 'n naweek-wegbreek! Stunning kuns!
Marie K. - 4th February 2016
staying in Zastron, Vrystaat
Sal weer gaan en die natuur geniet asook die gasvryheid.
Alberto M. - 4th February 2016
staying in Universitas, Vrystaat
Rustige woonbuurt. Verkeer is hanteerbaar en daar is veilige gedeeltes vir stap of draf namiddae.
Gideon B. - 4th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
Daar is heerlike kuierplekkies en die mense baie vriendelik.
Ronelle W. - 4th February 2016
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is kos vir mens se siel.
Nadine R. - 4th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
Ek was nog altyd baie mal oor Parys. Heerlike plek om te kuier en die sak te skud. Ons het by Hoi Poloi ontbyt geëet - wat 'n ongelooflike plek!
Helen L. - 4th February 2016
staying in Parys, Vrystaat
Lekker atmosfeer en baie om te sien.
Ritha H. - 3rd February 2016
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Is aanvaarbaar en sentraal.
Dries N. - 3rd February 2016
staying in Bethlehem, Vrystaat
Goeie plek om te oornag as jy op pad is Natal toe.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]