Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"Marlize was hands on van die oomblik wat ek bespreek het, tot ons by die deur uitgestap het na 2 dae se verblyf. "
"Pragtige plek, maar strate verwaarloos ten opsigte van strepe nie geverf en straatnaamborde nie duidelik nie."
"Baie mooi omgewing, fantastiese winkels en besienswaardighede en heerlike restaurante, koffiewinkels, ens., als binne loopafstand van mekaar. 'n Aangename ervaring."
"Baie mooi dorpie. En oulike winkels en lekker eetplekke. Die uitsig is fantasties."
"Clarens can get busy. Very busy. Especially on weekends. So be aware the town is like a mall on weekends. "
"A very beautiful town however not that much to do. Nice vibe though and great for relaxing."
"Slegs hoofstraat is rybaar, agterstrate in woonbuurt is onbegaanbaar met 'n motor."
"Pragtige natuurskoon en die restaurante is uit die boonste rakke. Perfekte bestemming vir 'n naweek weg uit die stad."
"Mooiste toerisme, oulikste winkels en heerlikste restaurante met die vriendelikste mense sal beslis weer daar gaan kuier."
"Dorpie is niks opwindings nie en paaie is uiters swak om op te ry. Ook glad nie 'n skoon dorp nie. Munisipaliteit is duidelik afwesig daar."
"Great town, lovely vibe, good restaurants and eateries, awesome mix of arts and crafts and gift shops."
"Provide a heater that’s warmer when sitting in the other lounge, the one they had did nothing."
"Brandwag is not such an affluent neighbourhood, however, the Premier Guest house is well situated and well built."