Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7961 reviews.
"Clarens is 'n pragtige dorpie en die natuurskoon kan mens nie beskryf nie, 'n moet sien."
"Nie vir bejaardes en gestremdes. Geen behoorlike beweegplek op sypaadjies vir strollers en rystoele."
"Baie oulike plaasdorpie met vriendelike mense en interessante winkels en kuierplekkies."
"Parys is onbeskryflik. Beslis prentjie mooi, kunstenaars dorpie, vintage, nostalgies mooi. Jou gedagtes verdwaal beslis daar met al die mooi. Die gasvryheid staan beslis uit in die dorp en nie eers te praat van die kos nie! Parys is uniek."
"Regtig 'n heerlike plekkie om te gaan rus, weg van al die elke dag se geskarrel in die stad. "
"Net jammer die Ladybrand stadsraad se paaie in die dorp se onderhoud word glad nie (meer) gedoen nie, so mens swem en mik tussen al die slaggate tot by Little Rock se hekke. Verder als goed dankie."
"Daar is verskeie weggesteekte juwele in die Vrystaat. Moet die plekke meer bemark."
"Baie om te sien kuns gewys, maar paaie het baie slaggate. Ook baie vullis wat al langs die rivier rondlê."
"Hierdie is my aftreedorp! Rustig en besig genoeg en die atmosfeer en uitsig is iets uit die wêreld."
"Die gate in die paaie is 'n uitdaging! Dis so mooi ou dorpie wat 'n heerlike bestemming kan wees as die munisipaliteit tog maar net wil wakker word. Gelukkig is daar 'n Spar en oulike restaurante nie ver van die gastehuis."
"Nie vir my nie, miskien vir ander mense 'n lekker plek, baie geskiedkundige plekke om te besoek, net te besig vir my hou nie van verkeer nie."
"Yes, please keep the unspoiled old world aspect to this town Don't make it another Dullstroom or Pilgrims Rest. The people here are so accommodating and friendly. More importantly not greedy!"
"Our favourite get away place for a long weekend away from the city lights, beautiful mountain walks, lovely little shops and great food."
"Hulle moet dalk net hulle slaggate regmaak, kan 'n mens se kar lelik beskadig, veral as jy nie die strate ken nie."
"Interessante plekke om te besoek. Mense baie behulpsaam. Paaie in ‘n slegte toestand."