Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Dit is so jammer dat die winkels wat toeriste in belangstel op 'n Maandag en Dinsdag toe is."
"Het nie regtig tyd gehad om die dorp te verken nie aangesien ons net geoornag het. Sal in die toekoms 'n punt daarvan maak om die dorp weer te besoek."
"Warden beskik oor 'n supermark en bied al die basiese geriewe vir die reisiger."
"Na aan die Lesotho grens en pragtige natuurskoon. Baie mooi deel van die land. "
"Ons besoek Clarens gereeld omdat dit iets anders bied. Daar is geen ketting winkels nie, dit verander heeltyd, dit het lekker eetplekke en 'n vakansieatmosfeer. Daar is baie blyplek en die omgewing is asemrowend."
"Maak seker om in die hoofstraat deur Parys al die winkeltjies te gaan besoek. Probeer definitief Jimmy Jagger se kos, uitstekend. "
"An amazing place with so many hidden gems. The perfect location to escape the city. "
"Daar is geen restaurante in Riebeeckstad nie. Daar is wel 'n Pub & Grill baie naby."
"The time was too short to see as much we know there is to see, but it's a delightful and interesting place to visit. As with all municipal towns, in the back streets there are a lot of cleaning up, but the main road is neat and attractive to visitors. What a variety of shops and places to eat!"
"Wat 'n netjiese dorpie. Dit was opvallend dat almal se grasperke so pragtig gesny was, en die tuine oor die algemeen goed versorg. Ons het bietjie rondgery en was verbaas oor hoe groot dit eintlik is, en die besondere mooi huise in veral die nuwe gedeelte. Het verskriklik lekker kon eet in die restaurante, en almal was vriendelik en hulpvaardig. Was baie bly om die kennisgewingbord raak te lees op die pad vanaf Bethlehem - dat ons welkom is om Afrikaans te praat in Clarens!"
"Asemrowend mooi natuur, stil en rustig, lekker kos en vriendelike mense. Altyd 'n wenner om 'n lekker rustige breek by te neem."