Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Winburg, Free State

Bougain Villa Guesthouse

"Kort meer bemarking en bemarking vir aktiwiteite in die omgewing."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Dit is 'n interessante plekkie met baie om te doen en sien en veral eet. Het dit baie geniet en veral die feit dat dit nie gekommersialiseer is deur bv. kettingwinkels nie. "

Harrismith, Free State

Ibis Self-Catering Accommodation

"Die pad is baie swak. dit is net vol slaggate. Skep 'n baie slegte beeld van Harrismith. "

Harrismith, Free State

Ibis Self-Catering Accommodation

"Op die oomblik is die paaie in die dorpie 'n absolute nagmerrie, ek het nog nooit sulke vreeslike diep en groot slaggate in die paaie gesien nie."

Heilbron, Free State

96 On Bree Guesthouse

"There’s a lion farm in the area which was nice."

Clarens, Free State

Titanic View - Place of Peace

"Beautiful place for weekend gateway with your loved ones. "

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Baie goed geleë vir dag uitstappies na Fouriesburg, Ficksburg en Clocolan met die mooiste natuur landskappe op die pad. Het die plaasskou op Clocolan besoek en dit geniet om van melee se manier van dinge doen op die plaas te kon aanskou."

Harrismith, Free State

Village Lodge Harrismith

"Pragtige plek met baie mooi historiese geboue."

Bethlehem, Free State

Murasie Guest Farm

"Wonderlike Vrystaatse stad, met 'n klein dorpie gevoel. Heerlik naby aan Golden Gate, baie geskiedenis."

Parys, Free State

Schilbach House

"Paaie in Parys is vol slaggate en besoekers moet so oplet daarna dat jy jou bestemming mis."

Universitas, Free State

EdelRose

"Is naby sport-stadion, universiteit, hospitaal en verskeie winkelsentrums. Goeie ligging om by belangrike punte uit te kom. "

Senekal, Free State

Senekal Self-Catering Accommodation

"Die dorp is maar baie klein. Mar min om te doen vir n toeris. Maar as u daar deur wil reis is daar pragtige plekke om jou te akkommodeer."

Clarens, Free State

The Nelsbells Cottage

"Wonderlike plek om 'n paar dae te gaan rus. Die omgewing bied egter so baie dat rus bykans onmoontlik is maar die vars lug en vriendelike mense is altyd wonderlik. "

Bothaville, Free State

Carey 43

"Die algemene gevoel wat ons gekry het was dat die gasvryheid en vriendelikheid van die mense iets is wat enige iemand sal geniet. ons sien uit na ons volgende besoek."

Westdene, Free State

Victorian Lodge

"Ek sal dit nie as toeristebestemming aanbeveel nie maar wel vir sakebesoeke, of soos in my geval, om iemand in die nabygeleë hospitaal te besoek."

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Parys is natuurlik 'n baie spesiale dorp. Moet net nooit verwag om 'n aandete op 'n Maandagaand in Parys te kry nie."

Clarens, Free State

Golden View Luxury Self-Catering

"Duur vir die gemiddelde Suid-Afrikaner, ons wil graag lekker ons land besoek en geniet, maar word meeste van die tyd uitgebyt. Veral pensionarisse wat dit moeilik vind, en tog ook ons mooi land wil geniet."

Ventersburg, Free State

Die Gewel Self-catering Guest House

"Daar is weinig te doen behalwe oorslaap."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Goeie ontspanning en besonderse natuurskoon omgewing."

Panorama, Free State

Kihara Guest House

"Omgewing was skoon en het veilig gevoel."

Parys, Free State

Otters' Haunt

"Parys is a quiet little town for a great weekend getaway! "

Parys, Free State

Roamers Rest

"Parys is 'n pragtige dorp. Dit is reeds 'n toeriste bestemming. Ons pensionarisse moet net die ander bekostigbare eetplekkies uitsoek. Dankie vir 'n Wimpy breakfast. "

Parys, Free State

Schilbach House

"Wonderlike eetplekke ook."

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Asemrowend en lekker baie om te doen. Puik restaurante!"

Parys, Free State

KayanZee Lodge

"Wat 'n kosbare dorpie met al sy oudhede en lekker eetplekkies."

Universitas, Free State

Edaneg

"Dit is gerieflik naby aan die universiteit en winkelsentrums. Die vullissakke wat oor die naweek in die strate gestaan het, is egter 'n seer-oog! "

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Baie nice kuier- en eetplekke. Berge is pragtig. "

Clarens, Free State

Mont Rouge

"Pragtige dorp!"

Parys, Free State

Roamers Rest

"Mooi plekkie om weg te breek. "

Page
Page 203 - Showing 6061 to 6090
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers