Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Universitas, Free State

Edaneg

"Ons moes 'n UV-funksie in Bloemfontein bywoon en kon ongelukkig nie veel van die toeriste-besienswaardighede besoek nie. Met 'n volgende besoek sal ons graag die verskillende museums wil besoek. Bloemfontein bied baie vir toeriste - die WindMill Casino, Rugby-Stadion, malls, museums ens. "

Clarens, Free State

Clarens Manor

"Quaint and pretty small town. "

Clarens, Free State

Clarens Cottage 2

"Clarens is asemrowend. "

Warden, Free State

Sardaville Bergvilla

"Die omgewing is aanvaarbaar, maar die strate bestaan eintlik nie."

Clarens, Free State

Mt Horeb Manor

"Ssal volgende keer oor 'n naweek kom. "

Clarens, Free State

Woodlands Retreat Private Property

"Mal oor die dorp! Alles is loopafstand en lekker 'cosy' atmosfeer."

Clarens, Free State

Talking Trees Self-Catering House

"Pragtige dorpie met heerlike kuierplekke."

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Baie interessante dorp."

Parys, Free State

Green Door Cottage - Venus Street

"Die meeste winkeltjies is glad nie rolstoeltoeganklik nie, so dit maak dit baie moeilik om alles te sien wat daar is. Die dorpie self is baie rustig en skoon met vriendelike mense en diens waar ons was. Sal weer gaan besoek."

Clarens, Free State

Mystic Mountain Cottage

"We booked for visiting the Golden Gate National Park and didn't know Clarens before our stay. We discovered a very nice, safe and attracted place, offering several activities and entertainment."

Waverley, Free State

Isabella's Accommodation

"Netjies, rustig en baie sentraal in Bloemfontein."

Parys, Free State

La Belle Guesthouse Parys

"Dit is jammer dat die pragtige Vaalrivier in die dorp nie meer toeganklik is nie. Hangbrug en omgewing is verwaarloos en daar is nie piekniekares nie. Oulike winkels en eetplekke."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"As jy nog nie in Clarens was nie mis jy uit."

Universitas, Free State

Tula 159

"Easily accessible from N1. I cannot really rate the precinct or say more because our time there was limited."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Nie besef dit was sooooooo koud in die nag nie, maar dit het nie 'n demper op die naweek gesit nie! "

Free State

Voorbegin Lodge

"We have interest in a nursery business in Ficksburg, so our farm team love the sandstone mountains, enjoyed Clarens from a more artistic perspective and onto Bethlehem where we consult to Maluti Fruit Growers and then Bothaville to Nampo which the farming equipemtn is of interest to our Agri business. Voorbegin on the Vaal is a lovely venue on the water as the Cape is looking very sad in its current state of drought. "

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Die meeste restaurante is toe op 'n Maandagaand."

Parys, Free State

À la Maison Boutique Guesthouse

"Ons het Maandag en Dinsdagaand tydens die Nampo-week in Parys oorgebly. Ons was baie teleurgesteld dat al die restaurante gesluit was, en ons moes maar met Spur tevrede wees. Ek verstaan dat Parys oor naweke baie besig is, maar ek voel in hierdie spesifieke week van Nampo kan 'n uitsondering gemaak word. Vriende van ons wat ook in Parys oorgebly het, het dit ook so ervaar."

Parys, Free State

Schilbach House

"Pragtige dorpie, maar die paaie is sleg en kan sien dit word nie in stand gehou nie. Paaie benodig beslis baie aandag."

Philippolis, Free State

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Ek hou baie van Philippolis - dit is mooi, relatief netjiese dorpie met interessante argitektuur en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n detour of oornagstop."

Waverley, Free State

La Dolce Vita

"'n Lekker ou gemeenskap met groot bome."

Parys, Free State

Schilbach House

"Ons het baie lekker gekuier in die 'n nat en koue Parys. Ons het Sondagoggend 'n heerlike familie-ontbyt vir Moedersdag by N"Style restaurant gehad."

Parys, Free State

Schilbach House

"Sal baie bly wees as ek verewig daar kan bly."

Westdene, Free State

Telos @ Reitz

"Convenient to N1 motorway."

Dagbreek, Free State

Lynhill Self-Catering Apartments

"Close location to shops and very quite area."

Page
Page 222 - Showing 6631 to 6660
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers