Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Clarens, Vrystaat

Linwood Guest Farm

"Die hele dorpie en sy mense is puik!"

Clarens, Vrystaat

Linwood Guest Farm

"Die omgewing is pragtig en ons het lekker die aand by die Highlander geëet. Die winkel by die petrolstasie was goed toegerus en moes al baie mense goed te staan gekom het. Ons kon darem vuurhoudjies en starters daar koop. Maar ai, die armoede om die dorp, die hartseerstorie van Suid-Afrika!"

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Oulike dorpie. Goeie restourante."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Lekker restaurante en 'n goeie alternatief vir Clarens wat net te duur geword het vir dit wat jy kry."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Dis 'n moet sien."

Clarens, Vrystaat

Upper House

"Regtig 'n plekkie om te sien en ervaar. Ons het dit platgeloop."

Clarens, Vrystaat

Accommodation @ The Spa

"Ons sal definitief weer Clarens toe gaan. Die atmosfeer was vrolik en gasvry."

Parys, Vrystaat

A Mountain View Country Estate

"Lekker vibe, goeie kos en sommer net 'n lekker wegbreek naweek geniet."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Such accommodating, friendly people and such interesting shops. Had a wonderful time."

Spitskop, Vrystaat

Little Miracles

"Baie sentraal geleë."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Hartklop van die Vrystaat."

Fichardt Park, Vrystaat

21 @ Benade

"Daar is 'n paar gastehuise wat baie netjies is en alles bied teen 'n bekostigbare prys."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Oulike ondekking van 'n pragdorpie ryk aan verskeie kulture."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Haven't been in Fouriesburg, but we went to Clarens a couple of times."

Universitas, Vrystaat

EdelRose

"Vir geleenthede in die stad is dit 'n goeie bestemming."

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Sien nog baie advertensies in Afrikaans, en omgangstaal verrassend Afrikaans."

Westdene, Vrystaat

Telos @ Reitz

"Sentraal geleë."

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Love die natuurskoon, winkels en eetplekke."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Altyd lekker, my meisiekind se gunstelingbestemming in die winter."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Gemaklike oornag dorpie wat baie vir enige toeris kan bied. Koffie en kos by die Plaas Stoep is aan te bevel."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Heerlike omgewing om van die gejaag van elke dag af weg te kom. Baie dinge om te doen vir dié wat nie net wil rus nie."

Fichardt Park, Vrystaat

Lekker Rus

"Die Pick n Pay Hyper is baie groot en die beste wat ek ooit gesien het."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Lekker sentraal geleë. Naby Gariepdam. Pragtige plattelandse dorpie. Die Waterwiel Bakkery is die moeite werd om te ondersteun! "

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Persone kan gerus hul vakansie so beplan om meer as een nag /dag daar te spandeer. Daar is baie plekke vir die toeriste om te verken. Sal weer na Philippolis reis."

Westdene, Vrystaat

Albion B&B

"Goeie area om te bly. Dis naby winkels en universiteit en alles wat mens nodig mag kry."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Wat 'n awesome dorpie!"

Fouriesburg, Vrystaat

Sandstone Chameleon Guest House

"Baie klein dorpie met min om te doen as hy baie verwag. Maar dis lekker stil en rustig en net wat mens soms nodig het om te ontspan."

Blad
Blad 219 - Wys 6541 tot 6570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang