Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Jacobsdal, Vrystaat

Bietjie Moeg Self-catering

"Vir die persone wat belangstel in geskiedenis is daar heelwat besoekpunte. Die inwoners is vriendelik en gesellig. Spar se ure wat dit oop is vir besigheid oor 'n naweek is ook gerieflik."

Bloemfontein, Vrystaat

A Little Guesthouse

"People are super friendly."

Fouriesburg, Vrystaat

Uitzicht Game Lodge

"Oor die algemeen dink ek die ekonomie speel tans 'n groot rol in die omgewing se ontwikkeling."

Park West, Vrystaat

Abiento Guesthouse

"Sentraal geleë. Abiento het die vermoë om jou te laat voel of jy in 'n rykmansbuurt woon."

Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok

"Bethulie word al hoe meer ontdek en beset met nuwe inwoners. Dis in teenstelling met die agteruitgang van baie ander dorpies in die omgewing."

Clarens, Vrystaat

Collett House

"Hiking was great! We hiked a half-day in Golden Gates from Glen Reenen, then to Cathedral Cave in Golden Gates from Gladstone (Stables), and also in the Clarens conservancy in Clarens - great views. Lunch and live music at Artichoke restaurant in the warm afternoon sun was amazing, but the cheese platter for two was only enough for 1 person. Cheese and cold meat platter at Clarens Brewery was great."

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Ons besoek Clarens op 'n gereelde basis. Pragtige omgewing."

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Pragtig - veral gedurende die herfs wanneer die blare verkleur."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Sjoe, dit kan besig raak!"

Fichardt Park, Vrystaat

Blue Crane Guest House

"Rustige voorstedelike woongebied en die ligging hang mos maar af van waar jy wil wees. Straat name is lekker duidelik."

Clarens, Vrystaat

Arundel Studios

"Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie wat sy eie bekoring inhou. Die restaurante en winkeltjies kan mens vir ure besig hou en Golden Gate is nie ver daarvandaan nie."

Clarens, Vrystaat

Rooiland

"Clarens bied alles wat die natuur-, sport-, kultuur- en kosliefhebbers nodig het. "

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Uitstekende vakansiedorpie."

Fouriesburg, Vrystaat

Oranje Guest Farm

"Dit is 'n baie netjiese dorp. Van die strate in die dorp kan aandag kry."

Parys, Vrystaat

The Dell

"Sentrale ligging."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Baie mooi Oos-Vrystaatse dorpie met beautiful natuur rondom. Verder ook heerlike restaurante en interresante winkels."

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Wat opvallend was, baie skoon, geen papiere en vullis wat rondlê nie. Almal is vriendelik, Geen bedelaars in die strate nie. Baie veilig en 'n lekker atmosfeer."

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Clarens is prentjiemooi, ons sal vir seker bly teruggaan."

Fouriesburg, Vrystaat

Wegkomkans B&B

"Gorgeous, and the drive between Fouriesburg and Clarens is breathtaking."

Clarens, Vrystaat

De Lusthof Guest Farm

"Mooi, maar onnodig duur. Daar is wel 'n paar oulike winkeltjies en 'n goeie bakkery."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Pragtige kunstenaarsdorpie met die oulikste winkeltjies en restaurante. Sou graag langer daar wou oorbly."

Clarens, Vrystaat

The Courtyard Guest House

"Unieke dorp wat beslis 'n besoek regverdig!"

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"Quiet place to sleep over."

Dan Pienaar, Vrystaat

Cottonwood Guesthouse Oasis

"Lekker naby die N1-snelweg."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Clarens is 'n pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing."

Jordania, Vrystaat

Birch Bush

"Baie goeie buurt."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Dullstroom gevoel in die Vrystaat."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Lekker plek, altyd vol verrassings."

Blad
Blad 241 - Wys 7201 tot 7230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang