Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 12223 reviews.

Fouriesburg, Free State

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Die dorpie is vervalle en nie skoon nie, maar die uitsig is pragtig."

Fouriesburg, Free State

Bergkaree Self Catering

"Die dorpie self is maar gehawend, maar die natuur is pragtig."

Parys, Free State

Klipdrif Cottage

"Parys is 'n juweel. Die antieke ware. Die kultuur. Ek het 'n stukkie van my hart daar verloor!"

Parys, Free State

Speranza

"Ek dink soms Parys bestaan net uit een of twee mooi strate. Die dorp is nie baie skoon nie. Die water ongelukkig ook nie. Maar dit bly nog steeds 'n lekker plek om te besoek. Altyd 'n vriendelike gesig en nog ietsie interessants om te sien. "

Clarens, Free State

Aspen Guest House

"Lieflike dorp met 'n besonderse atmosfeer. Sal 'n besoek aan Clarens enige tyd vir vriende aanbeveel."

Clarens, Free State

Views

"Oulike winkels, lekker staproetes, lekker plek om net te rus en die mooi in te neem."

Clarens, Free State

Forest View

"Sal Clarens definitief aanbeveel vir lekker wegbreek-naweek."

Clarens, Free State

Clarens Retreat

"Pragtige dorpie. Mooi kunswerke. Natuurskoon is asemrowend mooi deur ons Skepper geskilder."

Bethlehem, Free State

De Zonnebloem Guest House

"Nog net deurgery. Nie gekuier in Bethlehem nie. Ons gaan gewoonlik Clarens toe vir 'n familiewegbreek."

Gariep Dam, Free State

Rooibekkie

"Lieflike besienswaardighede."

Bloemfontein, Free State

Koringspruit Room

"Klein Johannesburg. Nie te sleg nie."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Doodstil in die week. Amper 'n spookdorp."

Dan Pienaar, Free State

Nettle Tree

"Sentraal geleë in Bloemfontein. Inkopiesentrums naby en gerieflik."

Free State

Voorbegin Lodge

"Baie swak paaie."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Clarens is 'n pragtige plek. 'n Mens voel tuis en dis baie aangenaam daar. Dit is ook duidelik dat daar moeite gedoen word om die dorp mooi en netjies te hou. Clarens is beslis 'n oase in daardie omgewing en die inwoners kan trots wees op hul dorp."

Clarens, Free State

Caledon Country House

"Baie lekker dorp. Het onsself baie geniet."

Gariep Dam, Free State

Orange Valley at Shekinah Guest Farm

"Sonsopkoms en sonsondergange is ongelooflik. Ek het 'n bietjie bang gevoel by die uitsig punt."

Rosendal, Free State

Beesbos

"Klein dorpie, maar interessant."

Clarens, Free State

Rosewood Corner

"Goeie oornag- en naweekbestemming. Interessante winkeltjies en lekker restaurante."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Te min restaurante beskikbaar vir aandete! Het vergeet om te bespreek en kon nêrens geholpe raak nie!"

Trompsburg, Free State

Willow's Rest

"Een van ons beter plattelandse dorpies."

Bloemfontein, Free State

Akwela Guest Farm

"Stunning museums and friendly people."

Clarens, Free State

Villa 176 @ Clarens

"Enigste nadeel is dat ander mense die parkeer-afdak van Villa 176 heeltyd beset het en ons sonder 'n afdak moes klaarkom."

Clarens, Free State

Eagles Guest House

"Maak vooraf besprekings by Clementine en Gostos om lekker te eet! Altwee plekke was oor die naweek vol bespreek. Clarens Interior en Purple Onion 'n moet! "

Clarens, Free State

Mooigezicht

"Juweel van die Vrystaat. So mooi!"

Bethulie, Free State

Karoo Huisie

"Beautiful surrounding. Peaceful and yet lively."

Page
Page 283 - Showing 8461 to 8490
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote