Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Clarens, Free State

4 Paddocks

"Altyd heerlik om Clarens te besoek. Net 'n klein irritasie is die jong karwagte orals en om mens, het ons onveilig laat voel."

Bloemfontein, Free State

Melsetter's Guesthouse

"Stad kort baie skoonmaak. Baie agteruitgegaan afgelope jare. Ek hoop die in beheer kry selfrespek en trots."

Bloemfontein, Free State

Deane Cottage

"Kliëntediens by winkels in Loch Liogan waterfront uiters swak. Sal dit probeer vermy in toekoms."

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Lekkerste plek in die wêreld!"

Bloemfontein, Free State

Like a Rock

"Sal weer daar 'n draai maak. Geskiedenis is daar belangrik om te besoek. Was vinnig by vroue Monument en sal teruggaan!"

Clarens, Free State

Bikiberg

"Ek is mal oor Clarens en sal vir seker weer kom kuier!"

Bothaville, Free State

Villa Sering Guest House

"Die slaggate in die strate!"

Trompsburg, Free State

En Route Guest House

"Alhoewel Trompsburg 'n klein plattelandse dorpie is, is daar baie om te sien in die omgewing as mens bereid is om bietjie rond te ry. Daar is 'n baie lekker restaurant en die mense is gasvry en vriendelik."

Parys, Free State

Rotary Place

"Die munisipale verval is buite die invloed van enige inwoner. Nieteenstaande die verval (soos besoedeling van die rivier) is Parys steeds een van die beste toeriste dorpe in SA. Ons het besonder lekker geëet en gekuier by O'S restaurant."

Bothaville, Free State

Agapé Boutique Guest House

"It's a little gem of a place nestled in the Free State. Not far from wedding venues such as Makarios and Eventa'vie which are just across the Vaal river around 25-30km out of Bothaville."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Clarens, met sy gematigde temperatuur is een van die min toeristebestemmings waarheen ons gaan waar die temperatuur meeste van die tyd net reg is, nie te koud nie maar ook nie te warm nie."

Bloemfontein, Free State

At 36

"Die instandhouding van die stad moet dringend aandag kry. Naval Hill is beslis nie meer 'n toeristebestemming nie."

Parys, Free State

Le Grand Chateau

"Dis vreeslik lekker en rustig in Parys, maar slegs die straat waar die winkeltjies is, ongelukkig is dit hartseer om te sê dat die strate in haglike toestande is, dis hartseer om te sien dat alles agteruitgaan. Daar was ook geen water op 5 Oktober nie. "

Clarens, Free State

Forest Lane

"Pragtige omgewing! Genoeg om te doen in die omgewing."

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Baie interessante dorpie. Ons was bly om te sien hoe die mense daar instroom. Beslis die moeite werd om te sien!"

Parys, Free State

Paradise on the Vaal

"Lekker kuier en vakansiegees."

Clarens, Free State

Views

"Lieflike toeristedorp, beslis 'n besoek werd."

Harrismith, Free State

Nehvey Gastehuis

"Goeie halfpad-oornagplek op pad see toe!"

Clarens, Free State

2 The Mews

"Lekker plek vir 'n wegbreek."

Bloemfontein, Free State

Charrie's Corner

"Tranquility and appropriate for quiet living."

Bloemfontein, Free State

Pebble Fountain Guesthouse

"Is always an excellent place to visit."

Clarens, Free State

Lavender & Rust

"Gem of a town. Can't wait to go back!"

Rosendal, Free State

The Blacksmith

"A gem in the middle of nowhere."

Parys, Free State

Paradise on the Vaal

"Parys het regtig 'n water probleem. Dit het beslis aandag nodig."

Clarens, Free State

Lavender & Rust

"Uitstekend beplande staproetes. 'n Toerisme paradys."

Parys, Free State

Rotary Place

"Lieflike rivier, oulike winkeltjies, goeie restaurante."

Clarens, Free State

Andes Clarens Guesthouse

"Eerste keer in Clarens na 20 jaar. Baie oulike dorp met soveel keuses van winkels en restaurante om te besoek. Omgewing se natuurskoon een van sy soort."

Clarens, Free State

Clifton Plaas Huis

"Heerlike atmosfeer. So lekker rustig."

Page
Page 44 - Showing 1291 to 1320
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers