Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Bethulie, Free State

The Farmers Cottage

"Interesting places to see but more needed to make the whole town delightful."

Maloti Route, South Africa, Free State

Emden Bass

"As jy jou eie land wil verken, vat die kans, dis die moeite werd!"

Parys, Free State

Hidden Grace

"'n Definitiewe moet-sien."

Bloemfontein, Free State

Victorious on Whites Road

"Great place to explore. Rich in history."

Clarens, Free State

Ongeag Self Catering House

"Die klein dorpie is die perfekte bestemming vir 'n vinnige naweekweg."

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Ons is gereeld in Parys, ons geniet dit maar sal beslis nooit weer by River Bush Lodge slaap nie."

Parys, Free State

Mistique Waters

"Oulike dorp. Enigste probleem is die beperkte verskeidenheid van eetplekke na 20:00."

Philippolis, Free State

Die Groenhuis Guest House

"Net jammer ons kon nie genoeg tyd spandeer nie."

Parys, Free State

Speranza

"Lovely destination to get away from busy city life. Interesting shops that sell unique products."

Harrismith, Free State

Reis n Rus

"Munisipaliteit gaan regtig hul sokkies moet optrek. Dis 'n mooi outydse dorpie."

Bloemfontein, Free State

Marrakech Guest House

"Het self 5 jaar in Bloemfontein gebly. Kan dit nie eintlik 'n toeristebestemming noem nie, meer 'n oornagverblyfplek vir toeriste."

Oranjeville, Free State

Best View Family Loft

"Die natuurlike omgewing soos die vaaldam onder andere is baie mooi en perfek vir 'n rustige herlaai en wegbreek. Baie interessante en anderste omgewing, daar is baie besienswaardighede en doendinge in die nabye omgewing soos die glanse de Vry Distillery en ook op die pad gesien daar is 'n leeuplaas in die nabye omgewing. Die grond, klippies en bietjie "potholes" paaie, veral in die aand maak dit bietjie moeiliker, maar definitief die moeite werd, veral met 'n moontlike bakkie."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Nog net aangename ervarings in Clarens beleef. Pryse soms hoog vir RSA-publiek."

Vrede, Free State

Vrede Hotel

"Die rommelbestrooide strate en die algemene verval van die padoppervlakte is 'n jammerte. Dit kon egter niks wegvat van die Vrystaatse Gasvryheid en bekoring van die natuur tonele uniek aan die riemland nie."

Clarens, Free State

Old Mill Drift Guest Farm

"Die omgewing is pragtig en bied baie ekstra aktiwiteite. Soos gewoonlik, stop ons ons voertuig in Clarens en stap van winkel tot winkel vir ekstra spesiale en unieke items. Ek beveel beslis Maluti Mountain Adventures aan vir 'n fantastiese quad bike avontuur van ongeveer 3 ure lank."

Bloemfontein, Free State

Blue Crane Guest House

"Bloemfontein is 'n plek wat my verbaas het met sy mense. Die gesindheid is baie mooi van al die mense. Bloemfontein is 'n baie groot stad met baie attraksies wat baie nice is."

Memel, Free State

Moto Base Camp Memel

"Die hotel is beslis 'n aanwins tot die dorpie."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Enjoyed our short stay in Bloemfontein. The apartment was within driving distance to restaurants and shopping areas."

Parys, Free State

Green Door Cottage - Venus Street

"Oulike dorpie. Loadshedding en waterdruk 'n probleem, maar die dorp plaas druk op die munisipaliteit vir dienslewering."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Oulike winkeltjies en lekker eetplekke!"

Bloemfontein, Free State

21 On Coetzee

"My geboortedorp. Ongelukkig is die middestad baie verwaarloos, maar daar is steeds baie mooi plekke om te sien, en familie om by te kuier."

Parys, Free State

À la Maison Boutique Guesthouse

"Daar is baie lekker kuierplekke en restaurante vir elke smaak."

Parys, Free State

Eliora Gastehuis

"Pragtige winkeltjies."

Harrismith, Free State

Oppi Hoek

"Dorp is nie baie skoon nie, maar pragtig buite om die plek."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Erg agteruit gegaan."

Clarens, Free State

One The Mews

"Our shopping experience in Clarens was disappointing compared to when we last visited in 2015. The quality of goods on offer was not as good as it was before. And the condition of the road around the town square is not acceptable anymore. If this town wants to thrive, the whole community needs to pull together and all involved (shops, municipality, guest houses, property owners, residents etc) need to stand together and contribute towards lifting the quality of the shopping experience, including the road infrastructure, of this beautiful village."

Bethlehem, Free State

The Nest

"Die paaie in die dorp is sleg."

Trompsburg, Free State

Willow's Rest

"Warm mense met groot harte wat jou altyd welkom laat voel."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers