Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 5876 resensies.
Jean-pierre H. - 25th April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Klein dorp met baie om te sien!
Tokkie-ann B. - 25th April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Was so 'n groot verrassing om te sien wat Clarens bied. Ons eerste besoek en beslis nie die laaste.Die dorpe het iets vir almal. Eetplekke, art en crafts, kuns, aktiwiteite, ens. Beslis 'n besoek of 3 nodig om die area te verken.
David Johannes V. - 25th April 2019
staying in Park West, Vrystaat
Stil en veilig.
Louis S. - 24th April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig pragtig!
Elaine V. - 24th April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is die mooiste plek vir ‘n romantic weekend away.
Nico V. - 24th April 2019
staying in Bethlehem, Vrystaat
Bethlehem is n mooi ou dorp of stad wat die gewone stadsgeriewe lewer aan die rand van die Drakensberge. Dit is binne korte afstand van die pragtige Clarens dorpie. Bethlehem self se infrastruktuur is swak onderhou soos baie ander dorpe in Suid Afrika. Die paaie is swak, veral die N5 is teleurstellend. Die mall is goed voorsien van winkels, maar daar is geen flieks nie. Verder is Bethlehem 'n mooi vertrekpunt om die dorpe in die omgewing te verken.
Sandra S. - 24th April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Oulike toevlug en wonderlike padstal op Harrismith pad uit, heerlike ontbyt en 5 ster diens by Cinnamon and Sugar. 'n Moet om te besoek vir geskenkies ens.
Alti K. - 24th April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Mal oor Clarens!
Gustav P. - 24th April 2019
staying in Parys, Vrystaat
Positive, vibrant and lively community. An example for other towns.
Cecile N. - 24th April 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Uitstekend.
Simone L. - 24th April 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Gerieflik en naby aan alles.
Gail L. - 23rd April 2019
staying in Rosendal, Vrystaat
Very small, quaint hamlet but it is really beautiful. People were friendly.
Francois R. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Atmosfeer en al die winkeltjies sorg vir 'n unieke karakter aan die dorp.
Flynn A. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Amazing!
Hein D. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Een van die mooiste dorpies in ons land. Soveel om te doen en soveel winkeltjies om deur te loop. Vat maar jou bank kaart saam want jy gaan die mooiste goedjies daar koop. Al die restaurante het heerlike kos en die micro brewery het heerlike bier en gin. Nie die eerste of laaste keer wat Clarens ons sien nie.
Thea N. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is die perfekte plek vir 'n naweekwegbreek vanaf Gauteng. Volop goeie restaurante, hope om te doen en pragtige natuurskoon.
Jean N. - 23rd April 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
Oulike slaperige dorpie, nie erg baie om te doen behalwe die natuurskoon aanskou, maar kan wel die "Ou Kar" restaurant aanbeveel!
Cicelia P. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens het iets vir almal: hiking, mountain biking, uitstekende restaurante, brouery, gin proe, oulike winkels, kuns, avontuur (quad bikes, perde, lugballonne). Miskien bietjie besig oor Paasnaweek?
Manfred L. - 23rd April 2019
staying in Parys, Vrystaat
Love all the shops. Stunning place to visit.
Bok B. - 23rd April 2019
staying in Parys, Vrystaat
Baie mooi en skoon.
Elsie N. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is awesome ek sal enige dag teruggaan soontoe.
Christa E. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Was gelukkig voorheen in Clarens en weet dis 'n baie mooi plekke alhoewel met hierdie besoek was dit regtig nat en koud so ons het maar verkies om snoesig te bly.
Hele P. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is altyd 'n goeie plekkie vir 'n wegbreek.
Jannie E. - 23rd April 2019
staying in Universitas, Vrystaat
Gerieflik met die hospitaal daar, maar nie besienswaardighede nie - slegs residensieel.
Deo D. - 23rd April 2019
staying in Fauresmith, Vrystaat
Clean and friendly little town.
Celeste B. - 23rd April 2019
staying in Parys, Vrystaat
Fun weekend away. I would recommend the Kommandonek Game Lodge drive to finish off the weekend. Very informative guide with his enthusiastic shadow (grandson). They have reindeer on the farm too. Great for kids. The Bon-af berry farm also worth a visit for their lovely fresh berry juice and real farm butter. And pack a picnic basket for sun downers along the river.
Kimberleigh T. - 23rd April 2019
staying in Rosendal, Vrystaat
Sweet quaint little town.
Freddie W. - 23rd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Asemrowend mooi!
Pieter V. - 23rd April 2019
staying in Vrede, Vrystaat
Baie mooi omgewing.
Lirene C. - 22nd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
We fell in love with Clarens. Serendipity is so close to all the restaurants and shops that we walked to town everyday. The view was fantastic and it felt as if we were in another country for a few days. Love, love love!
Meyer B. - 22nd April 2019
staying in Parys, Vrystaat
Was aangenaam verras oor wat alles daar aangaan.
Martie E. - 22nd April 2019
staying in Parys, Vrystaat
Lekker ontspanne plek vir 'n naweek se ontspan en winkeltjies te kies en te keur.
Gillian D. - 22nd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is the most gorgeous weekend getaway and I highly recommend staying at Lake Clarens Guest House.
Beverley R. - 22nd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is a wonderful place to visit. We love Clarens. Lovely friendly environment. I would recommend it. We will be back soon.
Dirk T. - 22nd April 2019
staying in Odendaalsrus, Vrystaat
Sal graag weer daar wil kuier en slaap.
Meghan E. - 22nd April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Picturesque landscaping, scrumptious food, adventurous and fun outings. Clarens is a little slice of heaven.
Daan L. - 22nd April 2019
staying in Vrystaat
Heerlik. Vriendelike mense.
Hendrina S. - 22nd April 2019
staying in Kroonstad, Vrystaat
Paaie baie slegte toestand, nie veel om te doen vir kinders.
Philip B. - 21st April 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens het niks eetplekke wat oop is vir besoekers wat nie drink nie na 17:00. Dink daar kort 'n plek wat bietjie later oop bly om by te eet. Dit is verder 'n rustig plek wat baie waardeer word. Wat van 'n museum of 'n info-plek.
Karel N. - 21st April 2019
staying in Westdene, Vrystaat
Sien sterre.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za