Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Clarens, Free State

2 The Mews

"Very beautiful and a great place to relax and spend time in nature!"

Parys, Free State

Abelia Guest Rooms

"Beautiful river in the surrounding areas, not much to do around."

Harrismith, Free State

Lali's Guest House

"Roads, electricity and water are a problem. "

Bloemfontein, Free State

Wi Villa Lê

"Bietjie vervalle. "

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Dis mooi met oulike winkels en heerlike eetplekke. Die lekkerste eetplek waar ons vir ure kon kuier was die Kooperasie Die kos en diens was baie goed. "

Parys, Free State

Gentle Breeze Retreat

"Rivierfront is vol rommel."

Clarens, Free State

De Molen Farm

"Die parkering is maar frustrerend en om elke keer die parkeerwagte te moet betaal tel op tot die uitstappie na die dorp se koste. Ons het op ou end eerder restaurante buite die dorp gaan besoek om nie te sukkel met parkering nie. Klein, simpel punt wat nie vir almal 'n probleem sal wees nie, maar tog iets om in ag te neem."

Clarens, Free State

La Bri

"Was my 3de keer in Clarens. Dit het 'n bekoring wat jou wil laat terugkeer, meer en meer."

Bloemfontein, Free State

Tsessebe Guesthouse

"Goeie plek vir oud en jonk."

Parys, Free State

Abelia Guest Rooms

"Baie rustige plek, lekker eetplekke en baie om te sien."

Clarens, Free State

Habitat

"Very friendly welcome! Thank you! We would love to come back! Very welcoming village with many more shops to explore than we managed. We would also enjoy hiking more in the area on our next stay."

Clarens, Free State

Lavender & Rust

"Baie vriendelike, netjiese plek met so baie om te doen, te sien en te eet. Sal dit beslis aanbeveel."

Bloemfontein, Free State

80 on Benade

"Die Nasionale Museum, Oorlogsmuseum en die Oliewenhuis Kunsgallery is die moeite werd om te besoek. Waterfront en Mimosa Malls is baie aangenaam."

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Sal elke naweek daar gaan kuier."

Parys, Free State

River View

"Brei baie uit. Groot verskeidenheid winkeltjies."

Clarens, Free State

Jovali

"Novelty shops have very similar items that one can tend to get bored, it needs a knock of difference. Clarens parkrun is a must or their hiking trails. Some areas need a bit of revamping. The standard stand alone supermarket in town is far below spec."

Kroonstad, Free State

Bettie's Luxury Lodge

"Kroonstad is a good overnight destination between the Western/Eastern Cape and Gauteng/Mpumalanga."

Fouriesburg, Free State

Cherry House

"Baie rustige stil dorpie. Dit het vir ons die plaas en platteland gevoel gegee."

Bloemfontein, Free State

EdelRose

"Did not have time to see much as we had to rush back - we were transporting a cancer patient to East London."

Clarens, Free State

Amber Selfsorg

"Pragtige dorpie met heerlike eetplekkies, oulike winkeltjies en in die mooiste omgewing!"

Bethlehem, Free State

Harmony and Melody Self-catering

"Die strate is 'n nagmerrie! Topskole en netjiese geriewe!"

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Vriendelike stad."

Bloemfontein, Free State

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Restaurante is baie naby en gerieflik beskikbaar."

Bethlehem, Free State

Vredelus

"Het baie lekker geëet by die Park Hotel - kos en bediening was puik."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Clarens is baie gefokus op toerisme - vertoon netjies in die tyd van verval. Pad vanaf Bloemfontein goed."

Bloemfontein, Free State

No 7 GA Watermeyer

"Vir ons was dit redelik hartseer, ons is aanvanklik van Bloemfontein en het so 20 jaar terug Kaap toe getrek. Die stad het verskriklik agteruit gegaan. Paaie is in 'n swak toestand (Geen sperstrepe eers in die hoofstrate nie - CBD) Vervalle geboue en tuine. Oor die algemeen is die stad vuil. Hartseer om te weet dis was eens die Stad van Rose genoem - want nou is dit net dorings..."

Clarens, Free State

La Bri

"Clarens is die dorpie waar mens gaan rus van die gejaag van die stadslewe."

Page
Page 49 - Showing 1441 to 1470
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers