Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Clarens, Free State

Views

"Pragtige dorp waarheen mens altyd sal teruggaan. Daar ondervind mens werklik sielsrus. Daar sal net regtig strenger beheer oor die straatkinders moet wees. Dit is regtig 'n onaangename situasie as mens buite kuier by restaurante."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Altyd great! Goeie ligging en goeie geriewe. "

Clarens, Free State

414 Rose Cottage

"Hiking is something worth trying. The area has other extreme sporting activities."

Clarens, Free State

Views

"Van die paaie in Clarens is sleg en winkels maak in die week vroeg toe, maar dis geen krisis nie."

Sasolburg, Free State

Friedenheim B & B

"Ek was slegs in Sasolburg op besigheidreis, die paaie is nie in 'n puik toestand nie, so mens moet definitief mooi kyk waar jy ry en versigtig ry. Alles is binne bereik en geen ander klagtes."

Clarens, Free State

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Baie aangename en interessante dorpie. Golden Gate is 'n moet sien."

Bloemfontein, Free State

A Cherry Lane Self Catering and B&B

"Bietjie teleurgesteld met die netheid van die dorp."

Bloemfontein, Free State

Charrie's Corner

"Not there long enough to tell."

Trompsburg, Free State

Die Rondawel

"Klein rustige dorpie."

Clarens, Free State

Mountain Villa 238

"Plek vir kuier saam met vriende en familie. Al die eetplekke is op standaard, vriendelike diens en loopafstand van mekaar af."

Parys, Free State

Six Second Avenue

"Dit was ons eerste keer daar, so ons sal beslis weer teruggaan. Al die mense is baie vriendelik!"

Bethlehem, Free State

The Nest

"Ek was geskok oor die toestand van hulle paaie!"

Clarens, Free State

Leliehoek

"Lieflike toeristedorpie."

Parys, Free State

Le Grand Chateau

"Heerlik om deur strate en winkels te dwaal."

Clarens, Free State

Odendaal’s Ridge

"Baie mooi kunsdorpie. Vriendelike mense"

Clarens, Free State

La Bri

"Clarens is 'n juweel. Baie lekker area vir stap, fietsry en sommer net kuier. "

Bloemfontein, Free State

Hobbit Boutique Hotel

"Die beste eetplekke. Maklike stad om in te ry. Verkeer glad nie 'n probleem nie. Lekker om geskiedkundige plekke te besoek."

Parys, Free State

Abelia Guest Rooms

"Mooi plek vir dagbesoeke en moontlike vakansie."

Parys, Free State

Hidden Grace Self-catering Unit

"Beautiful town, well looked after and peaceful."

Clarens, Free State

Mt Horeb Manor

"Clarens is 'n sentrale plek vir die verken van die Malutis en die Drakensberge."

Frankfort, Free State

Linkview Home

"Die dorpie en sy gasvryheid het my baie verbaas."

Bethlehem, Free State

Shelley's Guest House

"Bethlehem se strate is vol slaggate."

Philippolis, Free State

The Dusty Vine Hoek Huis

"Definitief 'n besoek werd."

Parys, Free State

The Dell

"Verskeidenheid winkels en restaurante orals waar jy koffie kan drink en middagete geniet uit die boonste rakke, dorpsmense is vreeslik gasvry en vriendelik en dis 'n bekostigbare wegbreekdorp."

Clarens, Free State

Odendaal’s Ridge

"Beautiful town. Has old character with unpaved roads to add to the vibe. Clean and more importantly environmental sensitive."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Koud maar baie gasvry dorp."

Page
Page 52 - Showing 1531 to 1560
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers