Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"Die one-ways maak my mal. Daar's yslike groot gate in dorpsarea, groot potholes. Voertuig is beskadig ook in 'n gat."
"Always add an additional day to stay as there's a lot to see. Nice place to visit."
"Bloemfontein has an air of neglect about it, streets and dirty and overgrown, the positive is that the people are friendly. A visit to the Boeremark on a Saturday morning is a must!"
"Lekker wegbreek vir 'n naweek of langnaweek met genoeg aktiwiteite in die nabye omgewing."
"People are so friendly. My favorite thing about Parys is the shops, I just love all the home made things. "
"Parys is 'n aangename, rustige klein wegbreekplekkie wat net 60 min se ry uit die stad is. Dus maak dit vir ons sin om hierheen weg te breek vir 'n naweek."
"Quiet and unassuming, not as much variety as Clarens but not as busy. Not to be over-looked."
"The vibe of the town is welcoming. We regularly go to Parys to escape Johannesburg. The quaint arty shops, and the special menus at the restaurants make the experience even more special."
"Altyd lekker om daar te gaan shop en sommer net rond te loop en die Os Restaurant se kos is uit die boeke uit! Baie vriendelike personeel en bestuur."
"'n Besoek aan Rosendal word beslis aanbeveel en Witteberg Cottage is ideaal. Die Senekal - Rosendal pad het baie slaggate, maar as jy stadig en versigtig ry is dit nie 'n onoorkombare probleem nie. Ons het dit gedoen in 'n gewone 2 wiel-aangedrewe sedan met lae vryhoogte."
"Die mense van Bloemfontein is wat die plek maak, ongelukkig soos al die stede in die noorde, is daar duidelike verval aan die infrastruktuur te sien, mens moet maar versigtig bestuur."
"Baie kein dorpie, maar beskik oor die nodige klein winkels en lekker restaurante waar jy dit wat kortkom kan aanskaf."