Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Clarens is the most beautiful little town to visit and it has so much to offer. The surrounding mountains and bright blue sky makes it feel like a little piece of paradise. There is a wide variety of shops and awesome restaurants. The vibe is amazing! It is perfect for families, couples, bikers and dog lovers."
Northern Free State, Free State
Vaal De Grace 381"Die Noordelike Vrystaat het op sigself unieke kenmerke wat dit 'n pragtige deel van ons land maak om te besoek."
"Goeie restaurante met heerlike kos. Besoek Noah's Cheese buite Clarens, jy sal verras word."
"Terrible as dit kom by al die bedelaar, rondlopers, swendelaars, straatkinders, dit is 'n ongemaklike situasie, ons is van plattelandse dorpies af ons verstaan dit en ken dit, maar Parys is extreme en dis baie sleg. Restaurante en akkommodasie is tops! Dankie vir dit. "
"Ons is baie lief vir Clarens, en gaan minstens een keer per jaar Clarens toe al woon ons in die Suid-Kaap en is dit baie ver van ons af. Clarens hou vir ons 'n bekoring in van nostalgiese berge, klein-dorpie gevoel en kosbare familie-kuiers."
"Dis ons oorslaap bestemming. Kom te laat in Bloemfontein om in stad rond te beweeg."
"Roads severely potholed apart from Voortrekker Rd. A challenge if you get lost while towing."
"Pragtige dorp. Kuier was te kort om alles te sien en te ervaar. Sal moet terugkom."
"Lieflike, klein dorpie met lekker slaghuis en 'n padstal met heerlike etes."
"Die dorpie is mooi en skoon en daar is genoeg om van te kies en keur vir rondloop en kyk of eet!"
"Maak genoeg tyd om deur die dorp te stap en 'n ete by Ouma Anna is die moeite werd."