Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Oulikste dorpie, eeste keer daar, ek is gaande oor die plek."

Senekal, Vrystaat

The Fairway Guesthouse

"Die paaie is onbegaanbaar."

Bethlehem, Vrystaat

Shelley's Guest House

"Baie oulike dorp, paaie is net vol slaggate."

Clarens, Vrystaat

Views

"Baie lekker gekuier by al die heerlike retaurante en kuierplekkies wat beskikbaar is."

Bloemfontein, Vrystaat

Amandia Guest Rooms

"Drinende aandag nodig wat instandhouding van paaie en vullisverwydering betref. Middestad is 'n verleentheid teen wat dit was. Woonbuurts lyk bietjie beter waar die inwoners self inspring."

Memel, Vrystaat

Memel Hotel

"Soveel prag natuureienskappe!"

Frankfort, Vrystaat

Pecan Grove

"Baie oulike eetplekke en winkeltjies in die dorp."

Clarens, Vrystaat

Montroux Self-Catering

"Wat 'n wonderlike dorpie om te besoek in die hartjie van die Vrystaat."

Parys, Vrystaat

The Dell

"Mooi dorpie met baie doendinge."

Bloemfontein, Vrystaat

Nightingale Guesthouse

"Stop over to break long hauls to the coast."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Clarens is 'n asemrowende klein dorpie."

Parys, Vrystaat

Paradise on the Vaal

"Is en was nog altyd mal oor Parys!"

Bloemfontein, Vrystaat

Road Lodge Bloemfontein Airport

"Didn't do much, was there for business, but the city has a lot of bad roads."

Clarens, Vrystaat

Bikiberg

"Clarens is 'n belewenis. Maar ongelukkig word sulke belewenisse 'n vertrapping, veral oor naweke en dit bederf die atmosfeer. Dit bly egter ongelooflik mooi en die moeite werd om te beleef."

Bethlehem, Vrystaat

Vredelus

"Was nie lank genoeg in Bethlehem om als te sien nie, maar dit wat ek gesien het was goed."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Net een teerpad. Met die reën was die res modderpaaie."

Bloemfontein, Vrystaat

Cura Lodge

"Het nie in Bleomfontein vakansie gehou nie, net oornag."

Clarens, Vrystaat

Odendaal’s Ridge

"The perfect place to be."

Bloemfontein, Vrystaat

Home Sprint Home

"Baie te sien, net verkeer baie besig."

Ventersburg, Vrystaat

Die Kuierhuis

"Ryk geskiedenis, sal weer moet gaan om dit te beleef en besoek."

Parys, Vrystaat

River View

"Very friendly people all over town."

Parys, Vrystaat

Parys Golf and Country Estate 2951

"It's close to the N1 and it was easy to find the place."

Kroonstad, Vrystaat

Palms Lodge

"Kroonstad se paaie in 'n swak kondisie. "

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Clarens is die beste plek vir 'n vinnige wegbreek."

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Beautiful part of our country."

Bloemfontein, Vrystaat

21 @ Benade

"Ongelukkig nie baie tyd gehad om rond te ry nie."

Bloemfontein, Vrystaat

Amandia Guest Rooms

"Mooi stad, net baie besig. Kon maklik rondry. Ons het na die oorlogsmuseum gegaan by Tempe-weermagbasis en almal was so behulpsaam daar!"

Clarens, Vrystaat

Views

"Beveel enige tyd Clarens aan vir oorwerkte stadsbewoners!"

Blad
Blad 77 - Wys 2281 tot 2310
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang