Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Road from Clarens to Fouriesburg, then Fouriesburg to Ficksburg too terrible."
"Dis 'n klein dorpie met min besienswaardighede. Mens moet hierna kom as jy net rus en vrede soek. Die winkels is beperk en maak vroeg toe op Sondae en vakansiedae. Vir stadsjapies soos ons, het dit ons onkant betrap, maar met die vriendelike gasheer van Rustic & Regel was ons vinnig uit 'n panarrie gehelp."
"Aangenaam verras oor die geskiedenis van die Voortrekkers en ontstaan van die dorpie. Kan dit afmerk op my "bucket-list", sou eintlik graag langer wou bly om meer te sien."
"Clarens is pragtig, veral as jy die Golden Gate staproetes en attraksies ook in ag neem."
"Netjiese, skoon dorp. Van die personeel van die winkeltjies wat ons besoek het, was baie verwelkomend."
"Baie besig, maar dit verleen 'n feestelike stemming. Beslis die moeite werd om te besoek."
"Daar is nie veel om te doen nie. Dis ideaal vir oornagverblyf."
"Lots to do and see in Clarens with the Golden Gate National Park close by to hike."
"I love coming here and am very sad to leave. Love the coffee shops, malls, Saturday Boere Market and the atmosphere."
"Great and convenient town to stay at. Lots of accommodation and great restaurants. Just need to fix up the roads in the town. Way too many potholes."
"Ons het by die Affie Plaas Restaurant geëet. Baie gasvry en vriendelik met heerlike kos en goeie diens."
"Die grondpaaie in Clarens is baie sleg en benodig 'n 4x4 om daar te ry. Dit was moeilik om met my polo daar te ry, veral toe dit gereën het. Daar is lekker restaurante, maar die winkels is min."