Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Clarens, Free State

Elsewhere

"Dis een van ons gunstelingplekkies."

Parys, Free State

Mistique Waters

"Mooi dorpie met vriendelike mense. Lekker rustige wegbreekplekkie."

Clarens, Free State

Views

"Interessante dorp met genoeg te doen vir toeriste: staproetes, groot aantal oornagverblyfplekke, verskeidenheid van restaurante, baie snuffelwinkels, en kunsgalerye. Sommige paaie in die dorp benodig opknapping en/of herstelwerk. Soos die gesegde gaan: you never get a second chance to make a first impression."

Clarens, Free State

Mountain Villa 238

"Pragtige dorpie en oulike winkels."

Fouriesburg, Free State

Cherry House

"Besoek die Plaasstoep en Windmeul Pub. Baie lekker."

Bloemfontein, Free State

Honey Bee

"Soos menige stede is die agteruitgang aan fasiliteite en paaie ongelukkig sigbaar."

Boshof, Free State

DaCaPo Guesthouse

"Boshof is 'n baie rustige, klein, historiese plekkie. Mense is baie vriendelik en die dorpie is baie veilig."

Clarens, Free State

Larola 37

"Hierdie was ons vierde besoek aan die dorp, dit spreek vanself."

Clarens, Free State

Kahara Maluti Lodge

"Lekker aktiwiteite in die mooiste omgewing."

Fouriesburg, Free State

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"'n Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en heerlike restaurante en winkeltjies om jou tyd te verwyl."

Warden, Free State

LekkrDux Gastehuis

"The town was very run down and quite sad. The only reason we chose it was its proximity between Durban and Joburg."

Clarens, Free State

Views

"Ongelooflike lekker toeristedorpie. Lekker koffie en lekker kos. Baie oulike winkeltjies."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Clarens is 'n rustige dorpie met heelwat uitry-geleenthede."

Parys, Free State

Boom69 Self-catering

"Pragtige dorpie, baie besige hoofstraat. Lekker naweekwegbreekbestemming."

Clarens, Free State

Views

"Picturesque town, lovely restaurants."

Parys, Free State

Schilbach House

"Was 'n besige naweek."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Pragtige dorpie!"

Parys, Free State

Casa Cara Resort

"Ek kan sien hoekom so baie mense hul tyd in Parys deurbring."

Clarens, Free State

Gable Cottages No. 4

"Baie lekker dorp en vir enige natuurliefhebber 'n lekker plek om te gaan stap."

Parys, Free State

Boom69 Self-catering

"Wonderful place for a small getaway."

Northern Free State, Free State

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

"Parys is die toeriste-aantreklikheid met baie winkels vir allerhande klere en fieterjasies. Daar is ook vele visvang-geleenthede vir die hengelaars."

Reitz, Free State

BassFeather Country Lodge

"Reitz is 'n baie aangename dorpie, skoon en netjies."

Parys, Free State

Dam 'n Devine

"Parys is 'n lieflike dorpie met 'n klomp interessante plekkies om te ontdek met warm mense."

Bloemfontein, Free State

Tuishuis

"Ek kom van Vanderkloof en ek dink Bloem is die beste stad. Goeie doktors, goeie hospitale, lekker winkels en verblyf met die beste restaurante."

Ladybrand, Free State

Little Rock

"Soos menige Vrystaatse dorpe is die infrastruktuur in Ladybrand vervalle. Strate is in 'n absolute toestand. Dis baie hartseer, want die dorpie het baie potensiaal en die Oos-Vrystaat is 'n plek met besonderse, eiesoortige bekoring."

Parys, Free State

The Dell

"Kleindorpie, maar daar is 'n paar dinge wat mens kan doen so dis lekker om daarheen te gaan vir ontspanning!"

Parys, Free State

Gegund Gasteverblyf

"Parys is 'n pragtige dorpie en bied baie vir besoekers, dit is net 'n jammerte dat die infrastruktuur in die dorp vervalle raak as gevolg van 'n hopelose stadsraad."

Philippolis, Free State

The Dusty Vine Nagmaal Huis

"At first glance, many South African small towns may seem run-down and with little to offer. But on closer inspection, you uncover many gems that make a longer stay worthwhile. Philippolis certainly has its charm and we would highly recommend it as an alternative to more popular destinations for travellers who want to break up a longer trip."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers